Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"I lived in Cape Town all my life, but never knew we had such great places to visit."
"Use Google maps if you're unfamiliar with Cape Town or you could end up in some unexpected but interesting places!"
"As ek kon, het ek getrek. Ons besoek die Kaap gereeld, maar voel dat daar meer gefokus word op buitelandse besoekers en raak duur vir ons eie burgers. Maar ons lief die Kaap vreeslik baie."
"Kon nie die stad verken nie, want ons het gewerk van 07h00 die oggend tot 19h00 die aand."
"Still the best tourist/ holiday destination in SA. Beaches where we stayed were cleaned daily and the infrastructure good."
"Het vir baie jare hier gebly maar mens kan die effek van die Corona sien met die armoede in die buitestede."
"The only place to go on holiday! You will not want to go back home."
"Behalwe vir die 4 seisoene in een dag is dit tog die lekkerste plek om vakansie te hou!"
"Alle kuier plekke maak 11 pm toe op n weeks aand, het vriende van PE gehad wat die aand eers laat geland het. Uber was gemors om van plek tot plek by toe deure op te daag."
"Salsify resturant is iets wat almal ten minste 1 keer in 'n leeftyd miet ervaar. Signal Hill se uitsig is 'n moet. Woodstock se Old Biscuit Mill markie is 'n belewenis. Onse Kaap is 'n skatkis met vele juwele."