Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Ridiculous speed limits that don't make sense. 80km/hour on a highway."
"Druk verkeer en moeilik om te ry, maar tog mooi omgewing en fasiliteite vir toerisme."
"Kaapstad is een van die mooiste stede wat jy kan kry. Mooi strande. Pragtige "scenic views"."
"Waarom wil mens oorsee gaan vakansie hou as jy in Kaapstad kan bly."
"Pragtig en skoon vergelyke met Gauteng. Verkeer 'n probleem. MyCity busdiens is goeie opsie"
"Traffic is a pain. But staying at the beach and relaxing all day was enough not to want to drive anywhere."
"Loved penguins at Boulders, Chapmans Peak Drive and Fish and Chips at Fish Hoek Beach restaurant."
"Kaapstad beskik oor die wenresep met die natuur, tafelberg, waterfront, museums, see en verskillende roetes wat gedoen kan word. Die gasvryheid hou net nie op nie en dit is deurtrek van mense met verskillende kulture ."