Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Baie om te doen. Die Franschhoek Wine Tram is 'n moet, so ook die champagne sunset cruise. Dit was hoogtepunte."
"The accommodations in Cape Town are easily accessible. Definitely value for your money."
"Ons was meer in die Valsbaai-area. Die agteruitgang is duidelik en kan vergelyk word met enige van die groot stede is SA."
"Ag die Kaap is so mooi en dit was heerlik om uit die koue Vrystaat so bietjie terug te stap in somer vir 'n dag."
"Ons was in Kalkbaai spesifiek. Hierdie deel van die Kaapse kus (Valsbaai-area) is besonders mooi en is, persoonlik, verkieslik bo die Atlantiese, westelike kus by Clifton en Kampsbaai, oor daar baie meer ongerepte natuur, ongelooflike eksentriese winkels en eetplekke en 'n luilekker atmosfeer is. Hoogs aan te bevole."
"'n Baie lekker vakansiebestemming. Daar is so baie goed om te doen, jy kom nie eers by als uit nie."
"Kaapstad is ligjare voor die ander stede soos Johannesburg en Pretoria. Die elektrisiteit 'load shedding' is ook minder as in ander dorpe en stede. In Johannesburg waar ek bly is jy nie seker of die krag wel gaan aankom na loadshedding nie. Stad is baie skoon en verkeersligte werk!"
"What feedback? It's Cape Town duh! We love Cape Town (overtly biased because I'm Capetonian)."