Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Cape Town is a beautiful city - it is culturally diverse and brings with it a sense of excitement. There are mountains and beaches - beautiful gardens and places to eat and relax. The people are friendly and happy to help."
"Kaapstad is pragtig en enige toeris se droom! Daar is iets van alles om te doen en sien!"
"Cape Town is beautiful, just very expensive."
"Daar is so baie om te doen in Kaapstad. Selfs die erge wind van die naweek het ons nie gekeer om 'n goeie tyd te hê nie."
"Die beste vakansie en skoon stad in Suid-Afrika. So baie om te sien. "
"Die roetes lughawe toe of selfs Kaapstad se toeristeplekke toe is nie vir my goed beplan nie. Die GPS of WAZE vat jou deur of langs al die informele nedersettings deur en jy moet permanent op die uitkyk wees vir perde en mense op die pad. Baie gevaarlik as jy vrou-alleen is."
"Cape Town is a very beautiful city with lots of attractions to keep both adults and children entertained."
"Rooi bus is goed om mee te ry maar die kommentaar wat hul lewer is effe polities gelaai. Sal nie weer van die Rooi bus gebruik maak nie."
"Die Kaap is 'n bitter mooi plek en baie skoner as ander provinsies. Geen slaggate teë gekom nie."