Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Wynlande akkommodasie
1520 lekke plekke om te bly
Frieden-Hof Guest Accommodation is op die Penhill Landgoed in die Wes-Kaap geleë. Frieden-Hof beteken ''stil binneh...
Worcester Selfsorg Kothuis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die rustige plattelandse dorp, Worcester, en bied 'n...
La Galleria Cottage Retreat is in McGregor, Wes-Kaap geleë. Dit bied gehalteverblyf wat perfek vir sakereisigers of...
Harmonie Kothuis op Vredenheim wynplaas is 'n lieflike selfsorg-kothuis in Vredenheim-wynlandgoed, Stellenbosch wat...
Maison La Bruyere is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis wat in die gewilde dorpie Franschhoek geleë is. Hierdie villa...
Eunoia Kothuis is 'n pragtige selfsorgkothuis met warm kenmerke en 'n privaat ingang wat in Lemoenkloof, Paarl gele...
Basse Provence Country House is in Franschhoek, 'n klein dorpie in die Wes-Kaap, geleë. Dit is ook een van die ouds...
“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae... Lees meer