Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
Stellenbosch Central, Cape Winelands
The Vibe Dorp Street"Shhhhhhh, moenie vir te veel mense vertel nie - dis erg spesiaal."
"Baie dankie, moenie te haastig wees nie en ook nie moderne geriewe verwag nie. Pragtige ligging en jy word op die hande gedra met landelike gasvryheid. Die ontbyt was heerlik saam met die uitsig. "
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Jo-Jo Cottages"Riebeek-Kasteel is 'n rustige dorpie en bied baie lekker eetplekke. Die grootste bate is die vele kunstenaars wat daar ateljees het - wat dit vir die kunsliefhebber 'n besliste bestemming maak. "
Stellenbosch Central, Cape Winelands
Avemore Eikehof No 2"Baie veilig om rond te stap en die geskiedkundige geboue te besoek. Oral skoon en netjies. Baie sekuriteit gesien. Baie straatkafees en kuierplekke om jouself te geniet. Alle kommoditeite is binne loopafstand."
"Die pryse by Wellington-wyne was baie goed en ook hul diens. Lekker kinderspeelarea. Dunstun biedjie duurder wyne as gevolg van hul klein wynlandgoed, maar restaurant het een van die beste speelplekke vir kinders wat ek nog ooit gesien het. Hul etes is ook bekostigbaar en baie lekker. Baie goeie diens by albei plase."
"A scenic romantic town with limitless opportunities for good food and wine."
"Beautiful town with incredible trail running, mountain bike and hiking trails. Exceeded all expectations in the mountains with its beauty and facilities."
"Het op Worcester grootgeword en ken al die plekke baie goed. Familie is steeds op die dorp."
"Ons sal definitief teruggaan. Dis so rustig en daar is nog baie plekke wat ons wil besoek. "
"Was te kort daar, maar sal dink dit is 'n geskiedkundige dorp as ek moet oordeel aan die geboue. "
"Montagu is a lovely little town that I will continue to visit over and over again."
"Stil en rustige atmosfeer. Waarlik 'n plek om jouself geestelik en liggaamlik te vernuwe."
"The area is very quiet and safe. There is a feeling of wanting to stay. The views are gorgeous."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Eldorado Self-Catering Country House"Dit is 'n beautiful dorpie, maar dink nie die local pubs is altyd so gasvry nie."