Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
"The gravel road added to the rustic feel of the place. We loved everything about it."
"Dis 'n rustige bestemming, genoeg om te doen en te geniet in die omgewing. Lekker wynplase naby geleë."
"McGregor has very little attractions and poverty in the area is obvious. It has the potential to be a great little dorpie. However, locals who attempt or actually burglar guests during their stay deter visitors from returning. "
"Dis 'n pragtige en rustige area en ek sal weer daar gaan oorslaap as ek moet."
"Wonderskone omgewing met baie om te sien en te beleef. Baie vriendelike en behulpsame inwoners."
"Stellenbosch is steeds een van ons gunsteling plekke om oor naweke te besoek. Dit bly volgens ons een van die mooiste plekke in die land. "
"We love McGregor - it is the perfect spot to relax and visit the beautiful wine estates in the area. "
"'n Skoon en netjiese dorpie waar jy beslis moet oorbly as jy op pad is deur die Kaap."
"As jy wil wegbreek om siel skoon te maak of net 'n bietjie kwaliteittyd saam met familie te spandeer weg van stadsgeraas, is Ceres beslis die plek vir jou. "
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Chic Shack"Baie lekker dorpie om in te kuier. Oulike winkeltjies en restaurante. Vlok Kasteel het my beïndruk."
"Ashton is 'n oulike dorpie met baie om te sien en doen, veral om 'n glasie wyn! Die mense in die gebied is oor die algemeen baie gasvry en vriendelik. "
Stellenbosch Central, Cape Winelands
Escape to 205"Probeer gerus Kraakvars Restaurant vir eg SA-geregte en bier."