Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
"In die omgewing van Worcester is daar redelik baie om te doen. Heelwat wynkelders wat kan besoek word vir wynproeë en of om sommer net lekker te gaan sit en iets te eet. Baie mooi omgewing. "
"Rustige veilige area en naby gholfbaan en winkels."
"Natuurskoon is pragtig en almal wat ons in die strate raakgeloop het, is baie hulpvaardig een aangenaam. Ongelukkig het die twee honde ons bietjie op die erf gekluister gehou. Maar daar is wonderlike plekke wat ons graag sou wou verken. Volgende keer dalk?"
"Wat 'n groot verrassing om die woongebied van die dorpie self te kon ontdek. Beslis 'n besoek werd."
"So lekker sentraal geleë om sommer 'n hele klomp plekke en dorpe te besoek!"
"Moet weer teruggaan vir langer tydperk want daar is baie om te doen en te sien in die area."
"Peaceful and quiet, just what we needed. Wonderful to have a pool this time of year as well."
"Baie mooi rustige en stil omgewing in die Paarl. Naby aan restaurante, winkels en nie baie ver van besienswaardighede. "