Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
La Montagne Lodge"Ek het as kind koshuis bygewoon op Riebeek-Wes en dit was verskriklik lekker om weer vir die eerste keer na 31j jaar terug te kom hiernatoe. "
"Robertson is 'n pragtige dorp met alles reg daar, dis nie nodig om verder te ry en te gaan soek na iets elders nie. Vriendelike mense. Sal beslis weer daar deurry."
"Paarl is a great destination. Interesting heritage, beautiful scenery and lovely restaurants."
"Wolseley is sentraal geleë tussen al die aktiwiteite en besienswaardighede van Bainskloof, Ceres en Bainskloofpas. Daar is baie lekker eetplekke en wynplase in die omgewing. Ons het fynbos gasteplaas besoek wat die hoogtepunt van ons kuier was (baba het dit baie geniet)."
"Ons het die plek verken, lekker wynplase besoek, 'n pub besoek en rugby gekyk. Alles was lekker sal weer daarheen gaan."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
La Montagne Lodge"Pragtig. Olywe en goeie wyne te proe. Lekker kuierplekke. Lekker basis om buurdorpe ook te verken. Kan dalk meer fisiese aktiwiteite byvoeg."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Moreson Manor"Riebeek Kasteel is 'n pragtige dorp. Die mense is vriendelik en plat op die aarde. Die Riebeek Vallei Kwekery is absoluut fantasties en vir enigeen wat lief is vir tuinmaak en hou van inheemse plante kan ek dit ten sterkste aanbeveel. Die plek is 'n juweel en die eienaar se kennis is ongelooflik. Die hele vallei is iets besonders."
Stellenbosch Central, Cape Winelands
Eendracht Hotel"Baie stil vir 'n sentrale sakegebied en so skoon. "
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Dennehof Cottage and Suite"Lekker gesmul by Angies Place met vriendelike diens en atmosfeer."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Church Hills Boutique Guest House"Dit is 'n baie oulike plekkie en natuurlik met die olyfplase en markie wat hulle bied maak dit nog meer aanloklik."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
La Montagne Lodge"Pragtige dorpie met daardie tipiese plattelandse gevoel. Soveel interessante dinge om te sien en te doen. Beans about Coffee en Mama Cuccina restaurant is uitstekende eetplekke."
"Montagu is 'n pragtige dorp om in vakansie te hou en daar is baie te sien en doen in die dorp en omgewing. Ons sal beslis terugkom."
"Eerste keer in McGregor sal graag meer tyd daar wil spandeer om dit te verken."
"Ons was in Robertson vir die Wacky Wine 2017 en dit was werklik 'n absolute fees om by te woon. Fantasties georganiseer. Die dorp is netjies en skoon en bied baie vir 'n toeris aan."