Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
Voor-Paardeberg Wine Ward, Cape Winelands
Under Oaks - The Vineyard Suites"'n Area wat my beslis weer sal sien."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
La Montagne Lodge"I love this little South African Gem! I would recommend a visit to Riebeek to anyone. "
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Moreson Manor"Loved Riebeek Kasteel, lots of interesting places to visit."
"Heerlike vars lug en plattelandse atmosfeer naby Kaapstad met baie Afrikaanse mense."
"Montagu is 'n pragtige dorpie en ons gaan beslis weer daar kom kuier. Ons gaan net wag vir die ergste padwerke om klaar te maak."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Church Hills Boutique Guest House"Die Riebeeck-vallei bied baie, spandeer 'n naweek om die verskeie attraksies te besoek."
"Die nuwe 'beach pool' by die Guano Caves net buite Montagu was net so groot teffer by ons kinders. Pragtige skoon swembad met hele paar 'slides' en tot 'n platform vir brawes om af te spring en area langs die swembad om uit te span."
"Ons is mal oor die dorp en sy mense asook die die plase rondom dorp."
"Beautiful place, more for adults who want to get away from the city life and relax a bit. "
"Ceres is 'n pragtige groen dorpie as mens wil rus en ontspan. Daar is 'n keuse van goeie restourante Die tolhuis net buite die dorp op Mitchellspas se roosterkoek is 'n moet. "
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
La Montagne Lodge"Wyk bietjie af van die meer bekende en besoek die ander baie besonderse plekkies."
"Het daar groot geword, altyd wonderlik. Sal baie graag meer tyd daar wou deurbring. Dit bly 'n heerlike ervaring om deur die strate en die distrik te ry. "
"Pragtige dorpie. Alles is stapafstand. Heerlik geëet by Karoux, by Carol's Pub gekuier, wyn geproe by Lord's Wines en McGregor Wines."
"Paarl is 'n pragtige juweel. Doen beslis moeite om rond te ry. Riebeeck Kasteel is net daar naby is 'n moet-besoek-plek."
"Worcester is a very friendly town and I will make sure to make more trips there during the year. "
"Stellenbosch is 'n heerlike toeristebestemming, maar net baie duur. "