Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
"Always my place to relax and explore the shops. Love to drive pass all the vineyards."
"Klapmuts is sentraal geleë en dus naby Stellenbosch, Franschhoek en die Paarl: dit sluit in verskeie wynplase en ander besienswaardighede. Perfek geleë om enige rigting in te slaan soos dit jou pas - of jy nou see toe ry, of net geskiedkundige monumente wil besoek! Bonuspunt: maak nie saak waar nie - jy sien vir Tafelberg!"
"Ek het Saterdagoggend deur die middedorp gestap. Die strate was maar vuil en ek het nie baie veilig gevoel nie. Die buitewyke lyk natuurlik beter."
"We attended the Wine on the River event, which was very well run and we enjoyed our day."
"Glad nie soos wat almal dit beskryf nie. Die omliggende wynplase is baie mooi, maar daar is andersins nie veel om te doen nie. "
"Pragtige natuurskoon en die baie bome maak dit mooi om in die omgewing te ry. Die paaie is bietjie deurmekaar maar met GPS/Google Maps kom jy vinnig reg. Die area vertoon skoon en ons het veilig gevoel. Daar is 'n baie lekker Spar by die Boord daar naby en Bo Dalsig voel baie sentraal geleë van waar ons wou heengaan. "