Verified Reviews
Cederberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cederberg
Rated 4.3 out of 5 based on 974 reviews.
"Ek gee Citrusdal as 'n toeristebestemming 4 sterre, slegs omdat daar baie is om te doen in die omringende area en omdat dit relatief naby Kaapstad geleë is. Citrusdal se dorp self is natuurlik baie klein en nie uitsonderlik aangenaam om baie tyd in te bestee nie, aangesien daar nie veel besienswaardighede is nie."
"Baie mooi landskap met besonderse berge en natuurskoon. Absoluut 'n pragtige plekkie om te besoek."
"As jy rus, vrede, gemak en skoonheid in die natuur soek, maar nie 'n klakous oor die weersomstandighede is nie, sal Citrusdal jou wel geval."
"The people are friendly. Climate is quite humid. A 4 hour drive out of Cape Town but it was definitely worth it. "
"Roosterkoek op die straathoek direk van die vuur af. Munisipaliteit doen baie moeite om die dorp skoon te hou. Baie lekker om bietjie in die strate te stap."
"Dis wonderlike plek, maar mens kan sien waar jy regtig inpas na jou booking."
"Not much happening in the town itself. Visit Hebron. It's only open on selected days, but the food is divine. For dinner, bookings are essential."
"In elk geval de Sevilla Rock Trail lopen. Vroege San-kunst en bavianen in mooi natuur."
"The SPAR supermarket is great. Has everything for a self-catering stay."
"Citrusdal should really try and attract more interest by adding some festivals and live entertainment to their cute little shops. "