Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Cederberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cederberg

Rated 4.3 out of 5 based on 974 reviews.

Cederberg

Mount Ceder

"Wonderskoon en asemrowend as die son ondergaan en heerlik stil, maar definitief nie vir enige persoon bedoel nie. Ons wou hierdie paar dae eet, slaap, lees, stap, swem, maar ons kon dit nie doen by Mount Ceder nie. Jammer!"

Clanwilliam, Cederberg

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Do the walk to view the San paintings and the drive to Wuppertal (gravel road). The views are breathtaking!"

Clanwilliam, Cederberg

Ndedema Lodge

"Sal beslis volgende keer langer wil oorbly in Clanwilliam."

Citrusdal, Cederberg

Starry Nights

"We had a warm and hearty welcome, relaxed, took a hike to a waterfall, had a beautiful birthday dinner at "Bydidam". Lovely experience."

Clanwilliam, Cederberg

Hawerland

"Vriendelike Weskusdorp met pragtige mense."

Citrusdal, Cederberg

Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts

"Baie rustige area, mooi uitsig, kalm atmosfeer."

Cederberg

Mount Ceder

"Rustig en 'n baie mooi area van ons land."

Citrusdal, Cederberg

Kunje Guest Farm

"Die grondpad was 'n nagmerrie, Geen voertuig kan daardeur nie en dit is slegs vir 4x4's."

Citrusdal, Cederberg

Olifantsrus Guesthouse

"Dit is 'n klein dorpie met min goed om te doen, maar dit is 'n plek vir rustigheid."

Citrusdal, Cederberg

Marcuskraal Campsite

"Die Citrusdal-area bied so baie vir die toeris. Die omgewing is so mooi!"

Clanwilliam, Cederberg

De Pakhuys

"Die Cederberge is ongelooflik mooi en sal graag meer tyd daar wil bestee."

Clanwilliam, Cederberg

Bovlei Guest Farm

"Van die plekke wat ons besoek het wat ek kan aanbeveel is: Wupperthal, Leipoldt se graf, die tronkmuseum, Die Rooibostee Huis, Venterklip Farm Pub, Elandsbaai (rotstekeninge), Lambertsbaai en Nancy's Tea Room. Van die plekke is nie duidelik aangedui nie, so maak seker dat jy eers uitvind voordat jy ry. Hierdie plekke sluit Heerenlogement en Bodam, asook die Anglo-Boereoorlog Grotte en Elandsbaai se se rotstekeninge in. "

Clanwilliam, Cederberg

Elandsberg Eko-Toerisme

"Close by for shopping needs."

Clanwilliam, Cederberg

Kleinfontein

"Uitstekende supermark - alle benodighede te vinde."

Clanwilliam, Cederberg

Clanwilliam Hotel

"Ons het Clanwilliam gebruik as basis vir 'n toer van die omgewing wat ideaal was. Dis in 'n pragtige omgewing geleë en ons het die inwoners besonder vriendelik beleef en hulpvaardig gevind. Dis grootliks 'n arm gemeenskap en tog was daar nêrens bedelaars wat ons op straat lastig geval het soos waaraan ons in Gauteng gewoond is nie. Lieflike plek en wonderlike mense."

Citrusdal, Cederberg

Bydidam Resort

"Citrusdal is nog 'n veilige boeredorpie. "

Clanwilliam, Cederberg

Rondegat Cottages

"Clanwilliam itself is good for shopping and restaurants but it's really the surroundings that are most beautiful."

Clanwilliam, Cederberg

Krakadouw Cottages

"Hoofstraat is nie so aangenaam nie, maar omgewing is baie mooi."

Clanwilliam, Cederberg

Kleinfontein

"Baie mooi landskap."

Cederberg

De Pakhuys

"Dis baie verrykend en die natuurskoon is asemrowend. Sal net fikser moet wees voor my volgende besoek."

Citrusdal, Cederberg

Marcuskraal Campsite

"Citrusdal is 'n klein plattelandse dorpie wat baie besig is op 'n Saterdag, maar daar heers 'n heerlike atmosfeer. Alles wat jy nodig het is daar. Hulle Spar voorsien aan alle behoeftes. Klein koffie winkeltjie waar ons heerlik gekuier het op die stoep. Lieflike omgewing."

Citrusdal, Cederberg

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

"Kan doen met 'n restaurant."

Citrusdal, Cederberg

Kunje Guest Farm

"Vir liefhebbers van die Sederberge en alles wat die "kombuis" van Citrusdal bied, is hierdie area die moeite werd om te besoek. "

Citrusdal, Cederberg

Olifantsrus Guesthouse

"Baie mooi dorp en area."

Clanwilliam, Cederberg

A Red Teapot

"Goed vir weg reek en mooi vir stap en fietsry."

Citrusdal, Cederberg

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

"Tradisionele kontrei maandeinde wat gepaard gaan met met sy eie uitdagings, maar die omgewing is puik."

Clanwilliam, Cederberg

Kleinfontein

"Is 'n mooi plattelandse dorp met alles wat jy wil hê. "

Page
Page 29 - Showing 841 to 870
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers