Verified Reviews
Champagne Castle
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Champagne Castle
Rated 4.8 out of 5 based on 157 reviews.
Cathkin Park, Champagne Castle
Inkunzi Cave"Pragtige omgewing, genoeg besienswaardighede, moet nie Falcon Ridge Birds of prey se vertoning mis nie!"
"Die natuur is baie mooi. Ek dink dit sal die moeite werd wees om Falcon Crest te besoek."
Cathkin Park, Champagne Castle
River Crossing"Baie om te doen in die omgewing. Die bird show by Falcon Ridge was die moeite werd."
"As jy gaan vir stap en hike is dit uitstekend. Daar is kilometers en kilometers se staproetes en dis baie veilig. Moet nie Champagne Castle besoek met die verwagting van vele restaurante en winkels nie. Meeste van die lodges, hotelle en restaurante in die omgewing kan doen met bietjie opdatering. Ek kan die volgende plekke hoogs aanbeveel: Falcon Ridge, Farmers Fork, Valley Bakery, Drakensberg Canopy Tour, Cathkin Equestrian Centre vir perdryroetes."
"A beautiful destination, we went ziplining, horse-riding and for a stunning hike to Monks Cowl. There are great spots to sit and have a beer or meander, the restaurants are great, their service levels to standard."
"Baie besienswaardighede en winkeltjies om te besoek. Enigste negatiewe kommentaar is dat daar die tyd van die jaar baie voorbrande gemaak word in die omgewing."
"Jammer om te sien hoe die paaie agteruitgegaan het. Die natuurskoon bly asemrowend mooi!"
"Dit is miskien een van die min dele in ons land waar daar werklik iets vir die hele gesin is om te doen. Die natuurskoon is lieflik en die kliëntediens waarlik uitsonderlik. Ek sou die munisipaliteit net graag wou aanraai om aandag aan die paaie te gee, want daar is vreeslik baie slaggate en mens verwag dit nie by so 'n fantastiese toerisme bestemming nie. Die mense wat daar woon se daar word al jare nie aandag geskenk daaraan nie. "
"The house was not far from the shops and places of interest. We enjoyed travelling to the bakery for fresh bread and the best jam doughnuts ever (according to my sons). My favourite was the Chocolate shop which was close to the bakery in a small centre which boasted their own brewery. We spent a morning at the Birds of Prey Centre. That was definitely an experience worth repeating."
Cathkin Park, Champagne Castle
River Crossing"The area is one we have visited before as travellers from the UK. There is plenty to do and see in the area and on this visit we were lucky enough to obtain tickets for the Drakensberg Boys Choir. Absolutely fabulous, a treat. Several quirky places to eat etc."