Indien jy Clanwilliam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clanwilliam.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clanwilliam Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clanwilliam accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clanwilliam akkommodasie
38 lekke plekke om te bly
Oupa See is 'n pragtige huis met 2 slaapkamers in die kusdorpie Lambertsbaai. Dié huis is net oorkant die see geleë...
Sea Breeze No. 5 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, net 2,5 uur se ry...
Sea Breeze No. 4 is 'n selfsorg-woonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se...
Sea Breeze No. 3 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se ...
Bokkomblommetjie bied knus selfsorgverblyf in Lambertsbaai en is net 600 m vanaf die strand en 400 m vanaf verskeie...