Indien jy Clanwilliam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clanwilliam.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clanwilliam Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clanwilliam accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clanwilliam akkommodasie
37 lekke plekke om te bly
Marthinusrust bied kampplek op 'n privaat plaas sowat 29 km vanaf Clanwilliam. Dit is die ideale opsie vir gaste wa...
Pendoornkraal Guest Farm skuil in Clanwilliam tussen die Olifantsrivier en Nieuwoudtspas en bied gaste ruim en geri...
Lambertshoek Farm Stay is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas in die Cederberge. Dit i...
Bushmans Kloof Wilderness Reserve, geleë tussen antieke sandsteenrotsformasies en asemrowende landskap, bied volpen...
Stone House 1 is 'n selfsorghuis in Clanwilliam en spog met asemrowende uitsigte op die omliggende berge. Dié huis...
Stone House 2 is 'n selfsorghuis in Clanwilliam en spog met 'n asemrowende uitsig op die omliggende berge. Dié hui...
Lylius Campsites bied 'n outentieke plattelandse ervaring wat omring word deur pragtige berge. Hierdie kampeerplekk...
Lylius Farm Cottage is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n egte plattelandse ervaring wat omring word deur berg...