Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
Bladsy 9 - 219 lekke plekke om te bly
Kahara Maluti Lodge is in die ouwêreldse dorpie, Clarens. Dit is binne 400 m vanaf die dorpsplein. Hierdie ruim hu...
Rebellie Gaste Plaas - Loslit is 'n lieflike, onvergeetlike wegbreekplek in die Oos-Vrystaatste berge. Dit is net 1...
Clarens Interiors Accommodation bied selfsorgverblyf aan 6 gaste in die pragtige dorpie Clarens. Clarens Interiors...
Arundel Studios het asemrowende, onbelemmerde uitsigte op die Malutiberge en gaste word wakker met 'n wonderskone u...
Andes Clarens Guesthouse is op 'n werkende wild- en appelplaas geleë. Hier kan gaste die welige wildsplaas ervaar m...
Clarens Retreat is in die idilliese dorpie Clarens ongeveer 300 km van Johannesburg, Durban en Bloemfontein af gele...
Elysia Cottage is 160 m vanaf die hoofdropsplein en omtrent 50 m vanaf die voetslaanroetes wat na die Clarens Kloof...
16 Larola Terraces is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Clarens en bied 'n skilderagtige berguitsig en gerieflike to...
Rooikat Cottage bied gerieflike sonkrag-aangedrewe selfsorgverblyf in Clarens, net 400 m van verskeie winkels, gale...
Old Mill Drift Guest Farm is 'n troeteldiervriendelike bergparadys wat sowat 27 km vanaf Clarens geleë is. Die pers...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer