Verified Reviews
Clarens
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens
Rated 4.7 out of 5 based on 3984 reviews.
"Lovely little town with great arty shops and restaurants. The Garment Gallery is the most interesting clothing shop! A must to visit!"
"We booked for visiting the Golden Gate National Park and didn't know Clarens before our stay. We discovered a very nice, safe and attracted place, offering several activities and entertainment."
"Nie besef dit was sooooooo koud in die nag nie, maar dit het nie 'n demper op die naweek gesit nie! "
"Clarens lê in die bergagtige deel van die Vrystaat baie naby Lesotho. Die area is prentjiemooi. Die dorpie het 'n unieke karakter met 'n kuns-tema. Verskeie eetplekke en gelisensieerde kuierplekke is beskikbaar. Dit is een van daardie plekke wat jy moet besoek voor jy doodgaan."
"Clarens is pragtig in alle seisoene, maar besonder mooi in herfs met die groot kontras tussen die die immergroen bome en die herfskleurige blare van die bladwisselende bome. Ons het 'n troue by St Fort bygewoon, wat 'n baie gerieflike afstand was van hierdie verblyf. Ons middagete by die Roter Hahn was ook (soos altyd) 'n hoogtepunt! Kom lank genoeg, 'n mens het 'n hele naweek nodig om alles in te drink van hierdie mooie dorpie, en om 'n besoek aan Golden Gate ook in te pas. "
"Daar was geen asdromme op sypaadjies waarin mens botteltjies of papiersakkies kon gooi nie."
"Baie lekker plekkie met baie lekker winkeltjies om deur te stap. Net baie duur! Die Jacket Shop was fantasties! Baie hulpvaardige Adeline - ons het haar Angel gedoop!!! Goeie gehalte klere baie bekostigbaar! "
"Lovely town with beautiful surroundings. Really love the vibe in town. The restaurants are getting quite expensive though and the quality of the food is not that great, so we never really feel that we are getting our money's worth when there. Still a nice day trip if you are staying in the area. The beer tasting at the Clarens Brewery is an absolute must!"
"Ons net weer laat besef dat herfs ook sy bekoring het. Ons het ons tydjie in Clarens terdeë geniet!"
"Clarens is 'n wonderlike bestemming in pragtige 'n omgewing. Die dorp het goeie restaurante, winkels en koffieplekkies en is naby genoeg aan Golden Gate, Fouriesburg en Ficksburg sodat besoekers dié plekke ook kon besoek en verken. "