Verified Reviews
Colesberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Colesberg
Rated 3.9 out of 5 based on 1815 reviews.
"Sal graag een dag langer op Colesberg wil kuier om die omgewing te verken."
"Colesberg is 'n pragtige dorpie en is ideaal geleë om te oornag tussen Kaapstad en Johannesburg."
"Rather a sad town, but the restaurant recommended by the host, The Plattelander, was excellent."
"Colesberg is uitstekend geleë as oorslaapbestemming indien tussen die suidelike en noordelike provinsies gereis word."
"Colesberg is beslis een van die beste oornagbestemmings in die Karoo. 'n Pragtige dorp met interessante, outydse argitektuur. Alles is netjies en skoon en daar is verskeie geriewe vir toeriste soos restaurante, vulstasies ens."
"Gerieflike oornagverblyf, interessante besienswaardighede soos bv. die historiese NG Kerk regoor Karoo Koppie Gastehuis."
"Persoonlik wil ek net een aand hier slaap, dit is 'n bietjie te stil vir my (ons noem dit die spookdorp). Maar dit is stilte op sy beste, met pragtige mense, lekker kos en rustigheid waarna mens soek na 'n lang geryery."
"We drove through the town on a very dark load shdding evening but enjoyed everything we saw. Would like to spend a day or two there next time."