Verified Reviews
De Rust
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in De Rust
Rated 4.5 out of 5 based on 418 reviews.
"Very friendly folk. A must is coffee at Ray's and freshly made pastries at Karoo Rouge. They have a fantastic range of veldskoene in many colours. Lorraine will make you some awesome coffee. "
"Pragtige plekkie. Oulikste winkeltjies. My eerste besoek maar ek sal weer teruggaan. Baie vriendelike mense. Rêrig 'n pragtige dorpie."
"Ons kon nie baie verken nie, maar die dorpie was oulik en die area is beeldskoon."
"Wat 'n pragtige dorp met die vriendelikste mense! Heerlike restaurant opsies en pragtige winkeltjies. "
"Vriendelike dorpsmense. Heerlike koffiewinkels en winkels het als wat jy mag nodig kry."
"Pragtige dorp. Rustig en skoon. Net jammer van die talle kinders wat bedel."
"De Rust is 'n baie oulike dorpie en beslis 'n goeie naweekplek om te gaan kuier. "