Verified Reviews
Dullstroom
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dullstroom
Rated 4.5 out of 5 based on 1294 reviews.
"Enigste negatiewe inset is dat besighede te laat oopmaak, maar dit is te verstane. Waarde vir geld by alle winkels."
"Die mense is vriendelik and probeer hul beste gedurende hierdie moeilikke COVID19-tydperk."
"Heerlike kuierplek! Al wat sleg is, dat ons as toeriste nie weet ons moet vooraf by restaurante bespreek nie."
"Moontlik agv Covid was dorp baie stil met baie plekke gesluit. Ek verstaan Dinsdae is hul stil dag."
"Daar is regtig baie om te doen. Van forelvang tot die Bird of Prey Rehabilitasiesentrum. Mens kan vir 'n dag deur Sabie/Graskop/Hazyview toe ry. Baie restaurante en interessante winkeltjies in die dorp. En die mense is baie vriendelik."
"Ek sal elke jaar terug Dullstroom toe gaan om al die lekker plekkies weer te besoek, the Coachman is 'n moet as jy Dullstroom toe gaan."
"COVID-19 lockdown het seergemaak, maar die lewe begin terugkom. Dit is steeds die moeite werd om te besoek."
"Die perfekte blyplek vir rustig wees en om jou lewe te gaan geniet. Geen stadsgejaag. Net 'n plattelandse dorp wat jou nuwe spoed vir die lewe gee. "
"Take a jacket with you when you visit Dullstroom, what an awesome town, loved it."
"Ek sal enige toerus aanraai om beter huiswerk te doen as ek. Vir die regte doel baie goed."
"Dullstroom is beslis een van lekkerste wegbreekplekkies. Pragtige omgewing en mense. Heerlikste eetplekke."
"Stayed at Dullstroom many times over twenty years. Would like to see perhaps more visible security in general in the town, as crime is sadly on the increase."
"Beautiful town with lots of old world charm. This is an absolute must see with all its beautiful and interesting attractions."
"Oulike dorpie, ons weet nie genoeg van die interessante dorpies in ons land nie. "