Verified Reviews
Durbanville
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Durbanville
Rated 4.5 out of 5 based on 228 reviews.
"Very busy traffic wise but Durbanville has shopping centres and restaurants a plenty. "
"The surroundings is totally safe and it gives you your peace and quiet."
"Ons kuier baie in Durbanville by Die Boer Teater! Dorp skoon en netjies en lyk tog of dit ook veilig is!"
"Die gedeelte waar ons gebly het in Eversdal was sentraal met lekker winkels om die draai."
"Gerieflik en sentraal geleë om al die gewilde toeristebestemmings to besoek."
"Durbanville gee nog die effek van 'n plattelandse dorp met die mense se vriendelikheid en betrokkenheid, maar bied jou al die voordele van 'n stad, relatief naby aan 'n verskeidenheid Malls en het 'n goeie verskeidenheid van besighede. Enige produk waarna jy soek sal jy vind."
"We will always enjoy staying in the Durbanville area as we feel relatively safe moving around there even at night. "
"Stil en veilige woonbuurt. Naby winkels, restaurante en wynplase. Naby genoeg aan snelweg, om enige plek toe te gaan."
"Durbanville is gerieflik geleë om alles wat die Kaapse Metropool bied - van Tafelberg, Kaappunt en die see tot eksotiese wynplase en ander attraksies - gemaklik te kan besoek en steeds buite die stadsgedruis te wees indien die toeris verblyf in Durbanville bespreek."
"Beautiful place and very peaceful. Perfect for escaping your busy everyday life."
"Baie goeie ligging. Durbanville is bekend aan ons en ons beweeg baie rond daar."
"Lekker omgewing vir Afrikaans sprekende mense met goeie eetplekke en winkelsentrum. Gesellige koffie plekke. Goeie wynplase."
"Durbanville is regtig 'n opwindende plek. Daar is soveel Malls en restaurante om van te kies en te keer en dis naby Kaapstad self. Oulike voorstad."
"Goed geleë binne bereik van die platteland se rustigheid, maar ook binne die stad."
"Pragtige dorp, naby al die mooiste plekkies waar jy net kan geniet om te koop of om weg te lê aan die heerlikste plaaslike produkte. Wynproe op Fairview tel onder ons gunstelingaktiwiteite. Route 44 tel onder my vrou se gunstelingbestemmings. "