Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Toekomstige toeriste ─ dit is beslis 'n vakansiedorpie, diens eers van 9 uur en 11 uur beskikbaar. Grondpad van Hogsback na Cathcart moet liewers met 'n donkiekar as motor aangepak word."
"Oulike dorpie vir oorslaap. Aangename mense. Ons kom beslis weer kuier by die pragtige dorpie! "
"Was 'n lieflike ervaring. Het daar verjaar en behalwe fossiele kyk, het ek omtrent alles gedoen wat my batterye laai. Lekker kos en spa by Drostdy, kunsmusiek, antieke winkels, kerkdiens in die kerk en volmaan by Die Vallei van Verlatenheid."
"Beautiful area honestly but, to get there via that long road with all the shacks along the sides, was not very pleasant. It was kind of scary as we arrived there as the sun was setting so, when approaching the house we were not sure what to expect based on the informal settlements in before you reach the Seaview area. "
"Die hele plek nogal vervalle. Besef dit was baie droog daar afgelope 2 jaar, dus het hulle nie beheer daaroor nie. Pad so vol slaggate omtrent onrybaar. Dit lyk of die munisipale dienste hulle in die steek gelaat het."
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Garden Flat on Southey"Die paaie is absoluut pateties. Verder 'n lieflike dorpie met baie geskiedenis, lieflike ou geboue en baie vriendelike, behulpsame mense."
"Graaff-Reinet is inderdaad die Juweel van die Karoo. Besoek ten minste die Vallei van Verlatenheid, die Residensie en die ongelooflik interessante Reinethuis. Die pragtige NG Kerk kan mens natuurlik nie miskyk nie. Onthou om kontant te hê vir toelating tot van die besienswaardighede."
"Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp en so ryk aan geskiedenis! Mag dit altyd bewaar bly."
"Wonderlike belewenis! Dorpie is skoon en netjies met spesiale en vriendelike mense! Bookcovers boekwinkel is ‘n juweel! Uilhuis ‘n emosionele belewenis, maar die mense wat heeltyd iets aan jou wil afsmeer is aaklig. Netjies opgerigte afdakstalletjies is ‘n moet aangesien daar tans nie strukture is nie. "
"Hogsback is really in the middle of nowhere and very high up in altitude. The main road in Hogsback is full of potholes. Having a 4X4 is recommended."
"Heerlike rustige area en pragtige strande! Die Tapas restaurant is 'n moet. "