Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Soos ek voorheen gesê het, die plekkie bly pragtig, maar is aan die kwyn van wat ons 20 jaar gelede beleef het. Te afgeleë om ‘n tweede asem te kry soos bv. Greyton/Pilgrimsrus."
"Almal moet Hogsback at least 1 keer in hulle lewe besoek. Ek het my hart daar verloor. Dit is ongelooflike mooi plek."
"The Owl House and the Kitching Fossil Exploration Centre was a great experience - Vellies in the wheelchair made the day."
"Dorp van die jaar 2018 sê als. Ons besoek Jeffreysbaai 3 maal 'n jaar! Lieflike vakansiebestemming!"
"Ongelooflike inwoners ontmoet, 'n besoek aan Clay cafe aanbeveling om Irene te ontmoet. "
Marina Martinique, Eastern Cape
12 Claptons Marina Martinique"Sekerlik 'n vakansieparadys, maar die feit dat jy deur Pellsrus moet ry om daar uit te kom is 'n uitdaging en 'n veiligheidsrisiko."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
The Willows Resort & Conference Centre"Mooi plek, al is dit winter."
"Die paaie het baie aandag nodig, slaggate oral, maar dit het die voordeel dat niemand kan jaag nie. Hoop van harte hulle kry binnekort reën in die toevoe damme, want water tans 'n groot probleem."
"What a lovely place to stay for a couple of days. Camdeboo Park was amazing. The beautiful mountains are great for sightseeing and hiking. Graaff-Reinet is a lovely place with nice restaurants and coffee shops."
"Dis die perfekte oornagplek as jy vanaf die Vrystaat na die Oos-Kaap of Wes-Kaap reis. Die roete is pragtig en die paaie uitstekend."
"Aberdeen is 'n klein dorpie en almal daar is baie vriendelike en hulpvaardig. Sou graag bietjie langer wou bly."
"Dit sal wonderlik wees as al die padwerke afgehandel is en ook van die paaie in die dorp opgeknap word. Die pragtige dorp sal nog meer toeriste trek."
"Joubertina self bied nie veel nie, maar baie rustig met vriendelike, warm plaas mense. Joub's Diner R62 is 'n moet om te besoek. Kos uitstekend, vriendelike diens en waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer besoek. "