Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
Clarendon Marine, Eastern Cape
Anchor's Rest"Pragtige omgewing en kuslyn met die nodige besighede vir vakansiegangers. Naby genoeg aan Port Elizabeth vir die mense wat van inkopies hou en dalk 'n bietjie meer wil doen. Ons het ook 'n fantastiese daguitstappie na die Addo Olifantpark gehad."
"Dit is 'n heerlike stil en rustige stranddorp wat ideaal is vir mense wat nie ooraktief tydens hul verblyf/vakansie is nie. Dit is so geleë dat toeriste maklik hierdie deel van die Oos-Kaap en sy natuurskoon ook kan deurreis en geniet."
"Valley of Desolation is beautiful and hike super manageable. Delicious food-especially coffee, gin and lamb. Museums galore! "
"Selfs die honde hardloop in vrede met mekaar op die strand rond, hardloop en blaf asof die strand aan hulle behoort. Asemrowend met skulpe om oor gek te word."
Clarendon Marine, Eastern Cape
Beach House in Beachview"Nothing to complaint just make provision for load shedding to put lamps for people. But beautiful place."
"Baie lekker omgewing vir vrede, en tog ook alle nodige winkels in die omgewing. Baie mooi staproetes vir natuurliefhebbers."
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Crown River Safari"Grahamstad self is een van die oorblywende dorpies in die Oos-Kaap wat die moeite werd is om te besoek. Mooi geboue, baie interessante winkeltjies en eetplekke en mooi omgewing. En die mooiste blyplekke slegs 'n klipgooi weg."
"Klein plekkie, maar beteken baie as jy daar grootgeword het soos in my pa se geval. Het waardeer om sy huis waar hy grootgeword het weer te sien asook sy ouers se grafte in begraafplaas te besoek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Pebbles Beach Cottage"Ons was teleurgestel om te sien hoe vuil en onversorg St Georges Park is. Die Setlaarspark/Bakaans Vallei was baie lekker om te draf en te stap met ons hond. Sal graag van meer dier-vriendelike plekke in PE wil weet. "
"Asemrowende mooi dorpie met ongelooflike vriendelike inwoners. Die dorp is skoon met heelwat om te sien en doen. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"PE is baie underrated. Great plek."