Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.

Clarendon Marine, Eastern Cape

Anchor's Rest

"Pragtige omgewing en kuslyn met die nodige besighede vir vakansiegangers. Naby genoeg aan Port Elizabeth vir die mense wat van inkopies hou en dalk 'n bietjie meer wil doen. Ons het ook 'n fantastiese daguitstappie na die Addo Olifantpark gehad."

Boknesstrand, Eastern Cape

Pantoqi, Boknes

"Dit is 'n heerlike stil en rustige stranddorp wat ideaal is vir mense wat nie ooraktief tydens hul verblyf/vakansie is nie. Dit is so geleë dat toeriste maklik hierdie deel van die Oos-Kaap en sy natuurskoon ook kan deurreis en geniet."

Walmer, Eastern Cape

Close and Comfy

"Te naby aan vinnige groeiende lae koste behuising."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Nine on Uys Street

"Uitstekende vakansie bestemming."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Betty's Guesthouse

"Valley of Desolation is beautiful and hike super manageable. Delicious food-especially coffee, gin and lamb. Museums galore! "

Rhodes, Eastern Cape

Rubicon Units

"Geen winkels. Baie mooi landskap. Pragtige foto's geneem. "

Paradise Beach, Eastern Cape

Beach Bum Cabin

"Selfs die honde hardloop in vrede met mekaar op die strand rond, hardloop en blaf asof die strand aan hulle behoort. Asemrowend met skulpe om oor gek te word."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Boer and Brit

"My ou pragtige grootword plek! Voel altyd vir my asof ek by die huis is."

Clarendon Marine, Eastern Cape

Beach House in Beachview

"Nothing to complaint just make provision for load shedding to put lamps for people. But beautiful place."

Greater Addo, Eastern Cape

SANParks Addo Rest Camp

"A magnificent place if you want to see lots of elephants."

St Francis Bay, Eastern Cape

Endless Summer

"Baie lekker omgewing vir vrede, en tog ook alle nodige winkels in die omgewing. Baie mooi staproetes vir natuurliefhebbers."

Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape

Crown River Safari

"Grahamstad self is een van die oorblywende dorpies in die Oos-Kaap wat die moeite werd is om te besoek. Mooi geboue, baie interessante winkeltjies en eetplekke en mooi omgewing. En die mooiste blyplekke slegs 'n klipgooi weg."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

4 Louis Trichardt Avenue

"Het by Maria’s geëet, kos baie lekker. Mooi dorp, nodig net reën."

Mill Park, Eastern Cape

Corner Cottages

"Central location to Greenacres and Walmer."

Aberdeen, Eastern Cape

De Denne

"Klein plekkie, maar beteken baie as jy daar grootgeword het soos in my pa se geval. Het waardeer om sy huis waar hy grootgeword het weer te sien asook sy ouers se grafte in begraafplaas te besoek."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Boer and Brit

"Beslis 'n dorpie wat mens moet verken."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Pebbles Beach Cottage

"Ons was teleurgestel om te sien hoe vuil en onversorg St Georges Park is. Die Setlaarspark/Bakaans Vallei was baie lekker om te draf en te stap met ons hond. Sal graag van meer dier-vriendelike plekke in PE wil weet. "

Somerset East (KwaNojoli), Eastern Cape

Aloma House

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Rietjiesbos

"Graaff-Reinet is 'n besonderse mooi dorp waar eg Suid-Afrikaanse waardes nog geld."

Bushmans River, Eastern Cape

Holiday Shack

"A picture perfect holiday destination."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Country Cottages

"Asemrowende mooi dorpie met ongelooflike vriendelike inwoners. Die dorp is skoon met heelwat om te sien en doen. "

Kirkwood, Eastern Cape

Kronenhoff

"Pragtige omgewing en nie te ver van Addo Olifantpark."

Joubertina, Eastern Cape

Krugers Kraal Stone Cottage

"Geen winkels oop op 'n Sondagmiddag nie."

Page
Page 208 - Showing 6211 to 6240
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers