Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
Addo Elephant Park, Eastern Cape
Addo African Home, Restaurant and Safari"Baie mooi. Beslis die moeite werd om te besoek."
"Although Gonubie is a wonderful place as a holiday destination, the roads are in a bad condition. There are too many potholes in the roads. Hopeful that this will improve!"
"Was vir die naweek daar. Te veel om te sien en waar te neem. Sal weer daar 'nl besoek wil aflê en langer vertoef om alles waar te neem en te geniet."
"Bathurst is beautiful and has the most beautiful bird life - very untouched but it is important to make sure that you keep your valuables safe. "
"Soos ons almal weet is Uilhuis 'n moet!. Die dorpie kan nie net in eendag ten volle beleef word nie. Gee jouself meer tyd om die besondere plek te verken met al sy restaurante en mooi natuur!"
"Almal groet mekaar in die verbygaan op straat. Mooi omgewing - lyk na 'n lekker plek om te bly."
"Hogback is sprokiesmooi met vriendelike mense. Net jammer baie van die plekkies was toe a.g.v. 'n besige lang naweek. Uitstaande plekke. Lighthouse Ranch, Fairy Garden, Butterfly Bistro."
"Dit was ons eerste besoek aan Wavecrest en ons was aangenaam verras met wat die omgewing bied. Ons sal waarskynlik weer in die toekoms besoek daar aflê."
"Ek sal weer die Tsitsikamma wil besoek. Die hele streek en omgewing is pragtig. 'n Moet vir enige vakansieganger."
"Don't miss out on a visit to Kontrei Kombuis for the best "roosterkoek" ever! "
"Kabeljous is heerlik net buite die dorpsgebied se geraas. Heerlik vir die wat net die rustigheid van die see wil ervaar."
"Jy moet lief wees vir die natuur, son en buitelewe om hierdie juweel opreg te kan waardeer."
"Alles is om die draai! Perfek vir sakebesoek of oornagstop of kuier by familie wat daar naby woon. Of sommer net vir besoek aan PE."
"Cradock is 'n baie goedbewaarde Karoodorpie en besonder skoon. Daar is geen papiere in die strate nie! Die nabyheid van die Nasionale Bergkwagga Park maak dit 'n ideale oorblyplek."
"Mal oor Walmer, lekker sentraal gelee, naby alles, asook die heerlike Walmer Mall"