Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Baie mooi plekke om na toe uit te ry vir die dag wanneer dit bietjie winderg op die strand is."
"Jeffreys het 'n aangename vakansieatmosfeer en mens hou lekker vakansie daar. Dit is egter net jammer dat Jeffreys se plaaslike regering nie die infrastruktuur van Jeffreys voldoende in stand hou nie. Die paaie asook water kwaliteit is nie na wense nie. Daar is die aller mooiste huise, en eienaars het heelwat belê in hul eiendom maar word teleurstellend in die steek gelaat deur die plaaslike regering. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Hyacinth Place"Ek het baie gehou van dit wat ek van PE self gesien het, sal PE as bestemming beslis weer besoek."
"It is a lovely guest house that is perfect for a short stay however I would not make use of it over a long period of time. It is also near to a shopping complex that has the basics just as a Pick n Pay."
"Pragtige ou dorp met baie ou geboue en monumente asook wonderlike natuur aan die buitewyke."
"Ek dink geskiedkundig kan Graaf-Reinet met sy verskeie museums en pragtige kerke baie interessant en leersaam wees. Het ook soos mens gery het baie mooi natuurtonele gesien en die omgewing is omring met natuurreservate. Sal dalk in toekoms langer in Graaf-Reinet wil vertoef."
"Nice area close to Addo and with other attractions like the Cheetah park close by."
"Very nice location close to the airport. Ideal for a rest after the flight before the real holiday starts."
"It's a lovely small suburb in East London. Can be a lovely place to go on vacation if you have the correct accommodation."
"The beaches are breath-takingly beautiful and the restaurant food offerings are creative and price efficient. Love this part of the world!"
"Na baie jare het ons die besoek aan Addo Olifantpark geniet. Dat ons wel oorgeslaap het buite die park was geensins die probleem wat ons gedink het nie."
"Asemrowend - Al is daar nie 'n winkelsentrum naby nie is daar 'n baie goed toegeruste SPAR met baie vriendelike personeel."
"Ek sou sê enige skoolvakansies deur die jaar en nie net in Desember nie, kan hulle gerus die plekke later laat oopbly in die aande en meer aktiwiteite reël in en om die strand andersins baie netjies en klomp besienswaardighede."
"As jy tyd en 'n hoë voertuig het, ry gerus die Onder-Kouga sirkelroete, dis 'n pragtige omgewing!"