Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Beau & I

"Mooi en skoon dorpie - 'n skat in die Oos-Kaap. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Die toeriste bedryf moet sterk steun op die infrastruktuur van die dorp."

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Great place for paddling rapids, just take the necessary care and go with a guide if you are not familar with the river and its hazards."

Rhodes, Eastern Cape

Kinmel Guest Farm

"Een van die mooiste klein dorpies in die land. Die berge is pragtig en die plaaslike inwoners is van die vriendelikste wat mens kan kry!"

Addo, Eastern Cape

Aardvark Guesthouse

"Very friendly staff at both gate and resturant and very affordable as a family outing."

Paradise Beach, Eastern Cape

Kiewiets View

"Such a beautiful holiday destination but the roads are terrible to travel on, you need a SUV or 4x4 to travel there."

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

@ 8 Piet My Vroue

"Cradock is 'n bietjie vreemd. Die hoofstraat is 'n bietjie van 'n hoofweg, met groot vragmotors en verkeer wat 'n deurgang maak van die sentrum van die dorp. Die Toerisme Inligting Kantoor was gesluit die dag toe ek gekom het. Daar is 'n groot bord net buite die sentrum met 'n lang lys van die toeristeaantreklikhede in die dorp, maar dit is in die hoofpad en daar is geen plek waar 'n mens kan stop en die inligting lees nie. Dit was aantreklik maar het soos 'n groot mors van geld gelyk. Daar is baie historiese plekke om te besoek, sommige van groot literere belang en sommige wat groot hartseer bring. Vir die rede is die dorp 'n belangrike toerismebestemming. En ek dink dat die Victoria Hotel kon die hart van die dorp wees."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Rustpunt

"Die Uilhuis van Helen Martins is natuurlik die hoogtepunt, maar daar is ook n ander plekkies om te besoek. Los die kar en verken die stof strate sommer te voet. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Obesa Lodge

"Die Plek van Verlatenis is 'n absolute moet, dit het die ver ry die moeite werd gemaak, absoluut asemrowend."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Mooi plekke weggesteek en nie bekend aan vreemdelinge nie."

Mill Park, Eastern Cape

The Olde House

"Was vir te kort tydjie daar maar het wel gesoek na 'n goeie restaurant in die omgewing van die gastehuis en het in Walmer opgeland daardie aand."

Port Alfred, Eastern Cape

Sea Valley Villa

"Port Alfred is laid back and friendly, beach was amazing. Bathurst close by is worth a visit, lots to see and do there. Make a point of visiting the Big Pineapple, the quirky milk shake shack and all the antique shops. Don't forget the art and craft shops too."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Blue Horizon Bay Guest House

"Ek het dit baie geniet om in Port Elizabeth in die malls rond te loop. Ek het die vlooimark by Kings Beach geniet, asook die Marine Drive, en die strande. Kragga Kamma was ook die besoek werd."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Beau & I

"Baie besienswaardighede. Historiese dorp. Vallei van verlatenheid is 'n moet. "

Paradise Beach, Eastern Cape

Paradise Sands

"Skoon strand. Asemrowende uitsig."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Blue Horizon Bay Guest House

"Dankie vir skoon strande en vriendelike mense! "

Addo Elephant Park, Eastern Cape

Aardvark Guesthouse

"Addo Park regverdig definitief meer as een besoek."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Betty's Guesthouse

"Dit is 'n wonderlike bestemming en ons sien uit na 'n volgende besoek. Wat veral beïndruk het, was die pragtig versorgde ou Victoriaanse wonings, skoon strate en vriendelikheid van Graaff-Reinet inwoners. Veilig, heerlike kos en baie om te doen en sien in die area. "

St Francis Bay, Eastern Cape

39 Canal Road

"It's a relaxing area with just so much outdoor activities to do. "

Beacon Bay North, Eastern Cape

Blue View B&B

"Great stop over when traveling along the East Coast and a good alternative to down town East London."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Tyday Accommodation

"'n Stad met n plattelandse atmosfeer. Alles is binne 15 minute se ry."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Baie skoon dorp met vriendelike mense!"

Somerset East (KwaNojoli), Eastern Cape

Aloma House

"Well-organised and clean town worth visiting."

Page
Page 329 - Showing 9841 to 9870

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers