Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"'n Besonderse dorpie in 'n pragtige deel van ons land."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Woodlands Retreat"Hou net 'n oor oop vir bure wat nie glo in die rustigheid nie. Clarens ontplof. Mens sal moet sien of die gemeenskap saam kan stem oor lawaai regulering. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Union House Guest Farm"Baie om te ontdek in die omgewing en ook wondersone natuur."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Granaat"There’s a hiking route for every individual, most with unbelievably breathtaking views. The nature conservation is in pristine condition, a destination worth returning to. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Oranje Guest Farm"To stay in the surroundings of Fouriesburg such as guest farms but definitely not inside town."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooiland"Mooiste plek waar jy rustig raak en jou Skepper her-ontmoet."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Pumula Guest Farm"Lovely quaint place, a lot of revamping seems to be happening."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Red Mountain House"Clarens is 'n pragtige dorpie en die natuurskoon kan mens nie beskryf nie, 'n moet sien."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Amber Selfsorg"Ons gaan elke jaar Clarens toe. Absoluut heerlik!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Wynott Country House"Asemrowende natuurskoon in die omgewing. Ons het verkies om die omgewing te gaan verken, i.p.v. die frustrasie van "crowds" in Clarens self. Clarens raak baie gekommersialiseerd en dit raak 'n miernes van bedrywighede en mense wat uiters swak en selfsugtig bestuur."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Granaat"Dit is 'n juweel van 'n dorp en kan 'n voorbeeld vir baie ander plekke wees. Ons het dit baie geniet sal weer terug wees."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Wondelike plek, net 'n jammer meeste eetplekke maak so vroeg toe."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Villa 176 @ Clarens"Regtig 'n heerlike plekkie om te gaan rus, weg van al die elke dag se geskarrel in die stad. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Eagles View"Clarens is 'n lieflike klein dorpie om na te ontsnap om van die gejaag en geraas van die stad."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Ongeag Self Catering House"Lekker plek om te kuier. Die omgeving is baie mooi."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Oak Leaves Cottage"As jy nie gaan na Clarens nie. Mis jy uit."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Hierdie is my aftreedorp! Rustig en besig genoeg en die atmosfeer en uitsig is iets uit die wêreld."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Beesbos"This was our second visit to the beautiful Rosendal - we just love it!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg and Calence is very nice places to visit."
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Lusthof Guest Farm"Our favourite get away place for a long weekend away from the city lights, beautiful mountain walks, lovely little shops and great food."
"Die area kan gerus meer bemark word - dit is werklik een van die juwele in Suid-Afrika."