Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Jovali"Little bit commercialised. However, nice to walk around the village and enjoy the various eateries with the nice views. If you are staying in self-catering accommodation, just note that it is not easy to get supplies in Clarens. There are not many options to get fruit and veggies if you need them."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Baie mooi en die mense is baie vriendelik!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Ark Mountain Lodge"Clarens is 'n mooi dorpie met heelwat toeriste besienswaardigheid, eet- en kuierplekke. Ons het die kuier geniet en sal weer gaan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Woodlands Retreat"Vreeslike lekker plek om vriende te maak en net die buite lewe te geniet, volgende een is "white water rafting"."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Twogether"Clarens is en sal altyd een van ons gesin se geliefde plekke wees. Pragtig!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
4 The Mews"Clarens is ' n pragtige interessante dorpie met goeie restaurante en koffie winkels. Ons het die snuisterye winkels en kunswinkels baie geniet. Die berge is fantasties!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Linwood Guest Farm"Die omgewing is pragtig en ons het lekker die aand by die Highlander geëet. Die winkel by die petrolstasie was goed toegerus en moes al baie mense goed te staan gekom het. Ons kon darem vuurhoudjies en starters daar koop. Maar ai, die armoede om die dorp, die hartseerstorie van Suid-Afrika!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Hillside Cottage"Lieflike dorp, ek sal hier aftree. Jy kan jou verbeel jy is in Switzerland."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Goedgeleë"Lekker restaurante en 'n goeie alternatief vir Clarens wat net te duur geword het vir dit wat jy kry."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Upper House"Regtig 'n plekkie om te sien en ervaar. Ons het dit platgeloop."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Accommodation @ The Spa"Ons sal definitief weer Clarens toe gaan. Die atmosfeer was vrolik en gasvry."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Greystone Upon Clarens"Verseker ons gunstellingplek om te wees."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Oulike ondekking van 'n pragdorpie ryk aan verskeie kulture."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"Haven't been in Fouriesburg, but we went to Clarens a couple of times."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Die Ou Pastorie"Heerlike pizza en gesellige kuier by Windmill Pub and Grill."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Avante Self-Catering"Die enigste probleem wat ons gehad het is dat baie min restaurante gedurende die week bedryf word en dus is daar nie 'n verskeidenheid keuses beskikbaar nie."