Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Eastern Free State Highlands

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands

Rated 4.6 out of 5 based on 5059 reviews.

Clarens, Eastern Free State Highlands

Rooiland

"Ek het Clarens seker al 16 keer besoek, dit bly maar net 'n onvergeetlike bestemming. Dis 'n plekkie baie na aan my hart. "

Clarens, Eastern Free State Highlands

Bergwoning Accommodation

"Clarens is pragtig. Die winkels is baie uniek, die pryse van die items (leer produkte) wat ons gekoop het is goedkoop. Kos is verkrygbaar in 'n groot verskeidenheid teen goeie pryse."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Fairview Cottages

"Dit is 'n romantiese dorpie in die natuurskoon."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Oak Leaves Cottage

"Veels te besig oor naweke maar perfek geleë om al die omliggende gebiede maklik te besoek. "

Clarens, Eastern Free State Highlands

Royal Coachman Lodge

"Been there before and will keep on going back!"

Clarens, Eastern Free State Highlands

Old Mill Drift Guest Farm

"Die moeite werd, 'n wegkomkans uit die gejaagde lewe, voel soos 'n ander wêreld."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Red Mountain House

"Baie unieke dorp met die mooiste natuurskoon."

Rosendal, Eastern Free State Highlands

Gaffie's

"Lovely. Enjoyed the market day."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Knock Out View

"Fantastiese dorpie; skoon en netjies; vriendelike mense; baie te doen; kan `n week daar bly; sal weer teruggaan!"

Clarens, Eastern Free State Highlands

Habitat

"Clarens is baie mooi, rustig, veilig en bied kwaliteit en waarde vir besoekers enige tyd van die jaar."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation

"Nog altyd verlief op Clarens, weereens glad nie teleurgestel nie, dit raak net beter!"

Clarens, Eastern Free State Highlands

Hannic's Retreat

"Die motorfietsbendes moet verkieslik die dorp verbied word, hulle is van hanekraai af al raserig! Alles is bekostigbaar en die eetplekkies is heerlik. ‘n Heerlike plekkie vir ‘n naweek!"

Clarens, Eastern Free State Highlands

Cottage Pie

"Still one of my favourite places on earth."

Clarens, Eastern Free State Highlands

The Attic & Below

"Baie oulike plekkie. Spreek tot die hart van mense."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Greystone Upon Clarens

"Juweel van die Vrystaat. 'n Baie lekker bestemming om oor 'n naweek te besoek."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Elysia Cottage

"Beautiful quaint town away from the hustle and bustle of city life."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Titanic View - Place of Peace

"Pragtig, maar baie duur vir Suid-Afrikaners."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Arundel Studios

"Goeie wegbreek opsie uit Johannesburg. Mens kan gaan stap, fietsry en die dorpie se kunswinkeltjies en restaurantjies besoek, so daar's heelwat om te doen as jy van 'n rustige wegbreek hou."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Bergwoning Accommodation

"Short visit to Clarens. Spent an afternoon there driving around the town and enjoyed a visit to one or two art galleries/shops."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Old Mill Drift Guest Farm

"Very commercialised, but very nice. Too busy for my liking."

Bethlehem, Eastern Free State Highlands

Favour House

"Verbaas oor hoe mooi die dorpie is en so naby ander plekkies."

Clarens, Eastern Free State Highlands

Mt Horeb Manor

"Die natuurskoon is asemrowend en daar is baie plekkies in die dorp om te eet of iets te drink. Die meeste grondpaaie laat mens terug dink aan die goeie ou dae en dis uiters aangenaam om deur die strate te gaan stap."

Page
Page 127 - Showing 3781 to 3810
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote