Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Castello Catharina"Clarens is net eenvoudig uniek met baie om te sien en te doen, dis lekker vir 'n langnaweek wegbreek en ontspan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Courtyard Guest House"Clarens will always be any creative person's dream come true! "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Periwinkle Blue"Bly een van my gunstelinge. Art Cafe is tops."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Paddocks 6"Clarens is 'n lieflike toeristebestemming. Daar is wel nie veel is om te doen in die dorp self met klein kindertjies nie. Sou lekker gewees het as daar dalk 'n tipe van 'n "play park" was waar hulle bietjie kon speel."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Die Pophuisie"'n Dorp vol geskiedenis, karakter en baie potensiaal, maar kies verblyf baie goed."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Castello Catharina"Worth a visit, beautiful views and scenery."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Sandstone Chameleon Guest House"Dis naby Clarens en Ficksburg."
Clarens, Eastern Free State Highlands
La Bri"Een puntjie van kritiek: Brood is so skaars soos hoendertande! Daar is 'n bakkery, maar die maak net oop as dit hulle pas. Dan bak hulle net 'n paar broodjies en klaar. Oral kan jy allerhande soorte broodmeel koop, maar o wee, geen iets wat lyk soos 'n broodpan nie. Die mense lag as jy vra vir 'n broodpan. Verder was dit regtig baie lekker. Lekker interessante winkeltjies, interessante eetplekke. Ons sal beslis weer by Clarens en natuurlik LA BRI gaan kuier. Dankie ook vir LekkeSlaap se wonderlike hulp."
Clarens, Eastern Free State Highlands
By the Way Guesthouse"Seker nie almal se tipe bestemming nie, maar 'n soort rustigheid wat byval vind. Interessante winkeltjies en eetplekke. Die uitsig is wonderlik. Dit is tog na genoeg aan die Gauteng mekka om die pragtige plekkie te besoek. Was heerlik."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Die Kruik"Clarens kort 'n behoorlike inligtingsburo. Pryse is buitengewoon HOOG. Die ou poskantoor was die allerlekkerste plek om te ontdek!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
The Copper Kettle"Country Inn in Fouriesburg is 'n moet sien en hulle kos is heerlik."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Twin Towers @ Fairview Estates"Fouriesburg het mooi ou geboue, maar moet meer die Clarens roete gaan om toeriste te trek. Sal sin vir hulle maak om die 2 dorpe te "link" en nie elkeen sy eie ding wil doen nie. Daar is so baie wat hulle saam kan bied."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Collett House"Clarens is a beautiful, clean, arty and welcoming town, we certainly will return."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Sir Henry's Guest House - Clarens"Dit bly 'n puik bestemming, veral as jy wil rus en die natuur asook kuns waardeer. Ons sal beslis weer gaan!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Ark Mountain Lodge"Beste diens nog steeds Vito Restaurant/pizza. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
The Old Country House and Cottage"Pragtige klein geskiedkundige dorpie. Moet nooit hierdie klein dorpies onderskat nie. Soveel geskiedenis en gasvryheid. Pragtige natuurskoon in die omgewing. Prysloos."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mont d’Or Clarens"Kan dalk meer aktiwiteite daar stel en ook die wat daar is verbeter. Eetplekke se diens is swak en winkels se pryse belaglik."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Die Ou Pastorie"'n Oulike en rustige plattelandse dorpie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Courtyard Guest House"Aangesien dit 'n toeriste aantreklikheid is is die pryse van produkte baie hoog soos dit by enige vakansieplek is. Ons het Golden Gate toe gery en na 'n swemplek gesoek maar hulle swembad het volgens hulle nie water gehad nie. Dit was baie teleurstellend en die plek self het nie 'n goeie indruk gemaak nie. Dankie aan Montsori Mountain Lodge wat goedgunstiglik gesê het ons kan swem omdat ons ander gaste geken het en hulle gereeld besoek het. Alhoewel die swembad nie skoongemaak was nie het ons dit geniet. Ons het die uitsig baie geniet van die stoep van die hotel af en die kos was goed."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Cottage Pie"Clarens is 'n absolute wonderlike plek en ons het elke dag ietsie ander gedoen. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"Het gaan eet by Plaasopstal en dit was 'n baie aangename ervaring."
Clarens, Eastern Free State Highlands
RiverWalk Guest House"Lieflike dorp om te besoek, oulike winkels en eetplekke, natuur is ongelooflik mooi, baie om te doen."