Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Sandstone Chameleon Guest House"I think Fouriesburg is a great launching pad for Lesotho and Clarens. I would recommend Fouriesburg to anyone looking to stay in that part of the country. It is very quiet and rural, with no hustle and bustle, which would suit travelers who don't want the busy environment of Clarens."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Clarens is enig in sy soort, in die mooiste omgewing en altyd baie lekker om 'n blaaskans daar te geniet. Die winkels van Clarens is baie interessant, maar bietjie duur."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Die pragtige area waarin Clarens gelee is maak dit 'n "moet-besoek-bestemming"! "
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Courtyard Guest House"Nie so sprokiesagtig sonder sneeu nie: droog en stil in Junie, maar 0 grade C in oggende!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Ark Mountain Lodge"Clarens is wonderlik en daar is veskeidenheid dinge om te sien en doen sowel as heerlike eetplekke. Dit is 'n pragtige wêreld en moet besoek word. Daar is ook baie oulike koffieplekke in die hele omgewing. Probeer gerus Die Bus Stop net buite Clarens op pad na die Golden Gate Natuurreservaat."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Clarens is 'n besonder mooi dorpie, ligging en fasiliteite baie goed."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Leafy Lane"Lekker wegbreek saam vriende of net saam jou eggenoot. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Sweetie Pie Cottage"Dis 'n tipiese plattelandse dorpie waar alles vroeg toemaak in die week, maar oor naweke lewe kry. Mens gaan egter soontoe vir die pragtige natuurskoon en om weg te kom van die gejaag van die stad. As mens onttrekkingssimptome kry van die stad, is daar genoeg winkels en besighede waar jy kan rondsnuffel en as dit nie werk nie, is Bethlehem en die Dihlabeng Mall darem nie te ver nie!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Knock Out View"Baie ou en stylvolle dorpie wat dit 'n baie lekker kuierplekkie maak."
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Lusthof Guest Farm"Rustige omgewing weg van die stad se gewoel met al die kunsstalletjies."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Courtyard Guest House"Ons het die dorpie regtig ten volle geniet. Het net nie 'n inligtingskantoor opgemerk nie. Sou dit waardeer het."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooiland"Toeristedorp by uitstek. Verbasend die Afrikaanse diens wat ons ontvang het. Pryse van restaurante in die kol."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mont Rouge"A great weekend get-away destination within 3.5 hours of Joburg, stunning scenery and lots of lovely shops and art galleries to explore."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Castello Catharina"Dankie vir 'n wonderlike aand wat ons daar kon oorbly en dat julle ons so tuis laat voel het."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Wonderlik, my beursie met al ons kaarte, my lisensie en R2000 kontant buite die pub in Clarens op die stoel laat lê, toe ek dit 'n paar uur later ontdek was ek seker ek het alles verloor ... Nie in Clarens nie, iemand het dit opgetel. Weet ongelukkig nie wie nie, feit is ek het dit terug gekry met al my geld, kaarte nes dit was. Baie dankie vir eerlike mense, ek sal Clarens altyd met 'n "feel good" gevoel onthou."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Sir Henry's Guest House - Clarens"Rustige kunstenaarsdorpie vir 'n ontspanne naweek wegbreek. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Castello Catharina"Maak seker jy boek vir aandetes as jy oor 'n naweek daar gaan wees!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Sir Henry's Guest House - Clarens"Ons vierde besoek aan Clarens en het dit weereens geniet. Lekker vir 'n naweek, maar langer dan dit sal dit seker vervelig word. Pragtige omgewing, maar dit kan koud word en jy moet gewapen teen die koue wees."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Courtyard Guest House"Fantasties - ons sal weer en weer kom kuier!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Sir Henry's Guest House - Clarens"Dit was effe stil, want ons was gedurende die week daar en eetplekke het vroeg gesluit. Die restaurant wat oop was het tog aan die vereistes voldoen. Mooiste natuurskoon, alles veilig en skoon strate. Dankie daarvoor!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Sweetie Pie Cottage"Stunning dorpie ek beplan al my volgende vakansie daar."