Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Periwinkle Blue"Clarens will be come our training destinations for our cycling crew. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Fouriesburg bied nie veel nie, maar Clarens en Godengate is nie te ver nie en dit maak Uitzight 'n lekker bestemming."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Beesbos"Lieflike dorpie wat ons platgery het te fiets en lang dorpstappe. Fantastiese eetplekke en die inwoners is die gasvryheid self! "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Nature's Loft - Sunflower Loft"Paaie was in 'n skokkende toestand! Glad nie 'n plek om nodige inkopie-tekorte aan te vul nie, kry gerus alles in nabygeleë dorpe soos Bethlehem voordat u soontoe vertrek."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Oranje Guest Farm"Wens net die regering wil die paaie in stand hou! So pragtige bestemming ons ry graag deur die Oos-Vrystaat en spandeer lekker as toeriste ons ekstra spaargeld. Maar die toestand van die paaie maak dat ons, ons roete sal heroorweeg in die toekoms."
Clarens, Eastern Free State Highlands
One The Mews"Sielsrustige dorpie, dit bly een van my gunstelingbestemmings!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Bergwoning Accommodation"Clarens het baie oulike winkeltjies, maar vir my persoonlik is die dorp net te kommersieel."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Upper House"Pragtige omgewing, beslis die moeite werd om te besoek."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Die Ou Pastorie"Very bad potholes on the roads heading out of town towards the Eastern Cape. Dangerous if you are unaware of them."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Pear Tree Cottage"There is no good grocery shop to buy supplies eg: Spar, Pick n Pay or Woolworths Food. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Sal weer gaan, nie by alles uitgekom nie. Goeie en billike restaurante."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Views"Clarens is 'n lieflike, veilige klein dorpie met oulike winkeltjies en lekker uitstappies."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Herberg-Klein"Clarens gaan agteruit. Grondpaaie absoluut onbegaanbaar. Stank hang oor plein veral by eetplekke. Straatoppervlaktes is in haglike toestand. Andersins is Clarens se natuurskoon nogsteeds asemrowend."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Elysia Cottage"Beautiful views and amazing hiking trails for the adventurous."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Beesbos"Paaie na die dorpie is baie vervalle en vir iemand wat met 'n normale voertuig soontoe reis is die pad baie langer. Krag en water op die dorpie is ietwat van 'n probleem, maak seker dat die woning waar jy bly 'n watertenk en kragopwekker het, vir ingeval daar niks van beide is nie. Selfoonopvangs gemiddeld, maar internetopvangs nie baie goed nie, dus nie geskik vir 'n besigheidswegbreek nie. Goeie toeristebestemming om weg te kom van alles, maar wees bereid om die "creature comforts" af te staan vir die tyd wat jy daar kuier."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Beesbos"Inwoners baie vriendelik en behulpsaam. Restaurante baie baie lekker. 'n Lekker rustige kuier."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Meerkat Manor"Baie rustig, inwoners vriendelik en eetplekke baie goed."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Odendaal’s Ridge"Lieflike omgewing, maar wat die dorp self betref, word daar 'n groter ophef van gemaak as wat dit werlik werd is."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Stoke House"I loved the place. Perfect for a birthday weekend. We thoroughly enjoyed ourselves."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Oranje Guest Farm"Baie lekker geëet by Fouriesburg Country Inn, mooiste omgewing."