Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Eldoraigne

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eldoraigne

Rated 4.2 out of 5 based on 15 reviews.

Eldoraigne

13 on Wynne

"Heerlike stil en mooi omgewing, naby 3 gemaklik bereikbare sentrums met eetplekke. "

Eldoraigne

13 on Wynne

"Goeie ervaring."

Eldoraigne

13 on Wynne

"Naby en sentraal."

Eldoraigne

13 on Wynne

"Nie soseer vir toerisme nie. Daar is baie sport in die omgewing."

Eldoraigne

Sekelbos Guesthouse

"Baie rustige omgewing!"

Eldoraigne

13 on Wynne

"Mooi skoon en veilige woonbuurt."

Eldoraigne

Edwards Straat

"Baie lekker restaurante om by te gaan eet. Sentrum naby verblyf baie veilig. "

Eldoraigne

Sekelbos Guesthouse

"Ek het die buurt besonder skoon gevind en die sypaadjies was oral instandgehou."

Eldoraigne

13 on Wynne

"Interessante winkels en koffie-plekkies. Dit is in die stad, maar die kontak is persoonlik en laat voel mens sommer tuis."

Eldoraigne

Aandbloem Guest House

"Dit is die tipiese voorstedelike woonbuurt. Dit is stil en rustig, maar ver van toeristebestemmings."

Eldoraigne

Rosenthal Guest House

"Dit is baie sentraal en maklik bereikbaar."

Eldoraigne

Thatch Haven Guesthouse

"Aangename buurt. "

Eldoraigne

Aandbloem Guest House

"Mooi sentraal in die Centurion gebied, naby die groot paaie maar ver genoeg dat hulle nie pla nie!"

Eldoraigne

La Gratitude Guest House

"BAIE NETJIESE, SKOON EN VEILIGE WOONBUURT EN GOED GELEë."

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers