Geverifieerde Resensie
Elephant Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Elephant Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1204 resensies.
"Net 'n deurrydorpie vir my persoonlik. Die vertrapping en gebedel waar jy ook al stop was baie onaangenaam."
"St Lucia bied baie lekker verkansieverblyf met baie om te doen en te sien. Rustige dorpie met vakansie atmosfeer. Sal beslis weer gaan."
"Die meer was 'n teleurstelling. Het jare terug seker eenkeer per maand daar gaan visvang. Vidal nou die enigste opsie."
"St Lucia is alles wat ons verwag het en nog meer. Van die bos tot die see was ons regtig impressed en ons het net na 'n week uitgerus teruggekeer."
"‘n Baie klein plekkie waar die beeste in die pad afgedrentel kom terwyl jy ontbyt eet. Fantasties!"
"Small town, but a lot to do see and eat. People are kind and friendly. We never worried about the kids. It's a safe and clean place."
"It is a nice and good place to visit as it has sea and wild animals, I really enjoyed myself there."
"Die dorp is mooi skoon en nie te veel slaggate in die strate nie. Toegang tot die strandmeer en staproetes kan aandag geniet, dit wil voorkom of daar net gekonsentreer word op die Groter St Luzia vleilandpark. "
"Jammer soveel besighede is toe en staan leeg! Jammer daar word niks aan die verlate glybaan gedoen nie! Die glybaan is n goeie tyd verdryf as die weer en wind nie strand toe gaan toelaat! Baie mooi en skoon dorp!"
"The area was a little windy at night causing a lot of noise with the tent but otherwise it’s a lovely place to visit"
"Lieflike dorp wat ingestel is om toeriste te bederf en dit is deel van 'n wildreservaat."