Verified Reviews
Erongo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Erongo
Rated 4.6 out of 5 based on 293 reviews.
"Ver uitgestrekte areas van woestyn met prentjiemooi duine en 'n klein bevolking. Ek sou graag 'n woestyntoer wou doen wat glo absoluut die moeite werd is. Ons het ongelukkig nie genoeg tyd gehad nie. "
"Die plek het baie om te offer, maar die dorpie het baie uitgebrei, so die oorspronklike karakter het bietjie verlore gegaan. Nietemin 'n goeie stop vir aksie-liefhebbers met quads, valskerms en die soort van ding."
"Die verblyf was aangenaam. Fasiliteite was goed. Daar is `n winkeltjie en tipe slaghuis waar mens die nodige kon aankoop."
"As see uitsig nie belangrik is, is dit heerlik stil en buurt is netjies met Spar naby vir benodigdhede."
"Walvisbaai bied die hawetoere aan wat baie interessant is en iets wal almal moet doen. Die dorp is mooi netjies en baie skoon. Daar is baie nuwe ontwikkelings in Walvisbaai."
"Ons het die toeriste-attraksies uiters duur gevind. Daar was bv. geen opsie om op 'n boot uit te gaan sonder oesters en sjampanje as deel van die prys nie. Oesters en sjampanje is natuurlik dekadent, maar nie hoog op 'n familie met kinders se lys van doendinge nie. Die fokus skyn hoofsaaklik op buitelandse toeriste te wees. "
"Pragtige dorpie. Kan beslis GO FISHING restaurant aanbeveel. Heerlik geëet."
"Langstrand kort 'n ordentelike winkel waar daaglikse benodighede aangekoop kan word."
"Do not miss out on the living dessert tour by Charlies. We've learned so much, although we are frequent travelers, a whole new world opened up. The guides are very knowledgeable. Please, do not litter in the desert! Or anywhere else for that matter. "
"'n Wonderlike eerste besoek vir my aan Namibië en ook Swakopmund. Maar 'n mens moet op elke plek meer tyd kan deurbring."
"Swakop is nie net vir my 'n vakansiedorp nie, maar 'n dorp waarheen ek môre toe sal verhuis! "
"Very cute town, restaurants in the area was perfect, Wurstbude does sell great pizzas."
"Die diensstasie op langstrand maak dit baie gerieflik om nou daar te bly. Met al die nodige om die draai."
"It's a wonderful beach environment, no shops or restaurants in Langstrand except the filling station close by with car wash and basic shop. But it is conveniently situated between Swakopmund and Walvis Bay, just 12 km to either, so super easy to get to shops and restaurants either way."