Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Langebaan Anchor's Down"Beautiful plek, heerlike eetplekke, lekker Desember-gees! Wil sommer daar aftree. Sterkte met wat julle moet bereik."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Blueberry Hills Self-catering Apartments"'n Juweel by die Weskus."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sol y Sombra"Good to to see the new hub centre offering a nice dining spot, Koring n Kaf, if only for lunch."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lewens-Essens B&B on C"Yzerfontein kruip sommer vinnig diep in jou hart en die vriendelikheid van die inwoners kry jy nêrens anders nie. Dis waarlik die mooiste dorp in ons land."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Beach"Dit is maar soos enige ander klein dorpie in Suid-Afrika, behalwe dat dit effens skoner is en die strate nie vol gate is nie."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Citrusdal Guest Rooms"Quiet little town - very relaxing. Nice getaway from the City."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Shelley Point Hotel & Spa"Shelley Point is 'n heerlike, salige wegbreekplek."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
326 @ Pringle"Pringlebaai is 'n natuurparadys, met die pragtige berge wat die baai omring. Die strande is skoon en daar is mooi staproetes in die berge tussen die fynbos. Die sakesentrum brei uit en het nou heelwat eetplekke, 'n apteek en dokter. Daar is 'n tekort aan vars groente en vrugte, maar Kleinmond is net 30 minute se ry weg vir groter inkope."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Arnheim Guesthouse"Wonderful town, excellent wine farms. Lovely people. There are not many places that are super child-friendly in the greater Robertson area, although most wine farms have facilities that can keep children under 5 busy. A very neat town, with minimal litter and a general sense of pride. The Checkers flagship @the Quarter is of the best."