Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
615 lekke plekke om te bly
Seascape Vermont Retreat en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende en is direk aan die see, 'n stukki...
Kockies is in Onrusrivier, Hermanus en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie w...
6 Stemmet Lodge
Tranquil Rooms @ 9 East
Tranquil Rooms @ 9 East bied bekoorlike verblyf in 'n rustige woonbuurt in Hermanus, net 300 m vanaf die seefront. ...
Troon Beach Cottage, is in Hermanus in Voëlklip geleë. Dit bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vrie...
Hermanus Heights Villa
Hermanus Heights Villa is 'n selfsorghuis wat slaapplek aan 2 tot 8 gaste in 'n luukse deel van Hermanus bied. Die...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer