Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 17856 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Die plek gee rus aan jou siel en baie om te doen vir mense met kinders! Ons het nog baie om te verken en sal weer en weer kom kuier daar. "
Elands Bay, Escape From Cape Town
Vensterklip"Is 'n baie mooi omgewing. Lekker rustig as jy stilte soek."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Anne's Place"In die tyd wat ons daar was is dit winter, dus baie stil en rustig."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Lugkasteel"Yzerfontein is a very safe and peaceful retreat with friendly people, wonderful restaurants and well equipped shops."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Ali-pad na Kaapstad"When you need to escape away from everything and everywhere then this is the perfect place."
Wellington, Escape From Cape Town
Dunstone Estate"Ons was mal oor die dorp en het baie wynplase besoek, ons gaan beslis terug kom om die res te besoek."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Bastion Quarters Guest House"We enjoy Bredasdorp because we have family in town but there is not much to do."
"Ceres needs more restaurants but luckily Wolseley is just down the road and they have plenty of options."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Welbedacht Game and Nature Reserve"Tulbagh dorpie moet slegs bedags besoek word, onveilig."
McGregor, Escape From Cape Town
The Barn McGregor"A quiet village where one can sit in the sun and read a book, take a walk or enjoy a view of the Langeberg."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Whale n Daisy"Die viswinkel by die hawe verkoop die beste vis and skyfies. Die hawe het goeie, vars vleis vir lae pryse."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Manor"Dit is 'n mooi dorp vol interessante winkeltjies. Ons ete by die Whale Rib was heerlik, Maniki het goeie geskenke of memorabilia, en die strand is skoon en regtig baie mooi. Ons sal definitief weer in Paternoster kuier."
Worcester, Escape From Cape Town
Suites on 74"Verbruikersvriendelik en gasvry. Dorp is skoon en netjies!"
Greyton, Escape From Cape Town
Potato Patch Self-catering Cottage"Lovely village and lovely hikes! Super market on Saturday mornings. Friendly people!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
Alpaca Cottage"Definitief 'n bestemming wat die moeite werd is om te besoek en dis nie te ver van die Kaap."
Still Bay, Escape From Cape Town
Fransie en Doep se Stoep"Stilbaai is 'n baie mooi plek ek en my eggenoot het dit baie geniet."
Prince Alfred Hamlet, Escape From Cape Town
Bon Forelle Selfsorg"Rustige plek vir rus en vrede vir jou siel en om te ontspan."
Struisbaai, Escape From Cape Town
18 Storm Sea"Beautiful town and just good to move away from hustle and bustle of Cape Town."
Greyton, Escape From Cape Town
Hemelsbreed Farm"Oulike restaurante. Ons kon egter nie veel rondjakker nie aangesien ons honde by ons gehad het. Meeste buitelugplekkies laat hulle wel toe. Pragtige dorpie. Geskiedkundige argitektuur met huise wat baie mooi instandgehou is. Regtig 'n vonds van 'n dorpie. Beter koffie as wat ek al in klein dorpies gehad het. Dis great in Greyton!"