Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Guesthouse LaRachelle"It's a delightful town, would love to visit again."
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Home with a View"Vriendelike, gasvrye mense. Goed versorgde dorp. Ons is nie so oorval deur bedelaars soos in sommige klein dorpies nie."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rosenhof"Wat 'n prag dorpie met warm mense en soveel interessanthede. Hoop om in die nabye toekoms weer te gaan kuier."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills House and Flat"Ons het dit baie geniet. Vriendelike mense en nogal baie om te sien in so 'n klein dorpie."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self-catering 2"I think Worcester has a lot of tourist attractions itself but if you require something different there is a lot of things to do in nearby areas like Ceres, Paarl, Robertson and Cape Town."
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
@ 1926"Daar is min doen-dinge, maar vir 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe is dit ideaal. Piketberg is omring met die mooiste natuurskoon - en hierdie tyd van die jaar is dit besonders! (Einde Augustus en die lente wil-wil begin). Ek is wel aangenaam verras met my aankoms om te hoor dat Piketberg 'n "last Fridays" het op die laaste Vrydag van die maand wanneer van die winkels en eetplekke later oop bly en jy die dorpie sommer te voet kan verken en lekker kuier."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Over Karoo Inn"Dit blyk dat die ekonomie ook sy tol hier ge-eis het. Tog het ons 'n baie aangename ervaring gehad."
"Wonderful place for a weekend getaway - hiking, biking, little shops and art galleries."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Wilde Gans"Mooi. Min winkels. Vriendelike mense. Vriendskaps tuin was vol pragtige blomme in seisoen."
"Gaan doen die wynproe, besoek plase. Gaan Drostdy toe. Ry Gouda toe. Besoek Twee Jonge Gezellen, Wavern, die winterhoek berge. Stap Kerkstraat af. Moenie Tulbagh mis op jul roetes nie!"
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Shabby Chic Beach House"Dit is nie almal se "cup of tea" nie, maar vir my wat as kind daar vakansie gehou het, verstaan en die omstandighede en weer asook die oop strand."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Hexberg Cottage"Wellington is a small town, but is very beautiful."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildflower Cottage"Interesting, small town with friendly people, especially at the Dung Beetle Pub."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Definitief. Pragtige, ou seedorpie waarvan die ou vissermanhuisies pragtig gerestoreer is. Die dorpie het alles wat jy nodig het en verder is Vredenburg 'n gerieflike 15km weg. Die dorp is rustig en kinders loop en speel nog in die strate saam met honde - iets wat jy nie meer in die stad sien nie. Die dorp is verder ideaal geleë om die Weskus te gaan verken en selfs naby genoeg aan Kaapstad om die ook te besoek."