Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Agulhas, Escape From Cape Town
Annie's"Hierdie was 'n reis wat ek al lankal wou doen en so bly ek het. Agulhas en Struisbaai sien my beslis weer."
Paternoster, Escape From Cape Town
Salt Water House"Baie mooi, veilige dorp met baie eetplekke en mooi strand."
Montagu, Escape From Cape Town
The Barn Guest Cottage"Beeldskone dorpie, verbasend baie restaurant en koffiewinkels. Weens reën het ons nie kans gehad om al die staproetes te doen nie, maar kom terug daarvoor. Die omliggende berge is baie mooi."
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"Pragtige dorp. Definitief 'n paar dae se besoek werd."
Agulhas, Escape From Cape Town
Mermaid Guest House"Agulhas is 'n pragtige bestemming met die see en berge en 'n moet om te besigtig en geniet."
Hermanus, Escape From Cape Town
Karibu Self-catering Accommodation"Skoon en geen slaggate in die pad nie! Netjiese dorp en n mens kan sien dat almal help om die plek te bewaar. Wens dit was oral so."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Lazy Daisies"Pragtige dorpie - ek is al baie jare verlief op die plekkie, maar hierdie was my eerste naweekbesoek en ek was beslis nie teleurgesteld nie - vriendelike mense, lekker eetplekke in die onmiddelike omgewing. Die perfekte plek om te gaan om te ontspan! Naby genoeg aan Vredenburg en ander omliggende dorpies om vir uitstappies te gaan."
"Kan dit baie sterk aanbeveel as 'n rustige vakansiebestemming. 'n Plek waar jy kan vergeet van die gewoel van die wêreld."
Wolseley, Escape From Cape Town
Koraalboom"It really is a beautiful region to visit. I find that the accommodation generally is slightly overpriced for the region. There are however some really quaint and boutique activities that you could do in the region."
Grabouw, Escape From Cape Town
Lavender Cottages and Libertas House"Lots to do and see in the area."
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Pragtig daar, sal altyd terug gaan en almal is vriendelik."
Velddrif, Escape From Cape Town
Marina Moonlight 25"Ek is mal oor Velddrif met hulle lekker mense en restaurante."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Glipsie By Die See"If you need a break from the busy city life Pearly Beach is definitely the place to be. Beautiful location and very peaceful."
Robertson, Escape From Cape Town
Stay @ Adderley 9A"Pragtige, Bolandse dorpie met baie om te doen en vriendelike mense"
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Suikerbekkie"A beautiful place to visit and not too far to drive from Cape Town."