Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 17856 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
Misty Waves Boutique Hotel"Baie lekker vakansiebestemming met verskeie besienswaardighede, wynroetes en kuierplekke."
Velddrif, Escape From Cape Town
Unit 32 Port Owen Marina"Baie plekkies om te besoek en plekkies om te verken."
Witsand, Escape From Cape Town
Beachcomber Holiday Apartments"Visvang vir die manne, in die rivier as die wind nie saamspeel nie, en see toe op windstildae. Heerlike koffie- en kuierplekke vir die dames terwyl die manne uitgaan water toe."
Velddrif, Escape From Cape Town
The Liferboat"Naby alles wat mooi en opwindend is, natuur en ander besienswaardighede. 'n Moet-besoek vir elkeen!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Paradijs Sig"Vriendelike mense. Jy moet 'n diep sak het om daar te bly."
Still Bay, Escape From Cape Town
Wag-'n-Bietjie"Dis hartsmense en baie vriendelik. En die skoonste dorpie ooit. Mal oor al die winkeltjies en eetplekke. Kon ongelukkig nou nie almal se kos gaan proe nie. Stilbaai, ek kom beslis weer kuier."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Old Cape Last Trading Post"My gunsteling seebestemming, strand is baie veilig en baie restaurante om van te kies. Vriendelike dorpie."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
83 Dassen Island"Yzerfontein is 'n pragtige plek en bied uitstekende naweekontspanning."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Whale n Daisy"There is no other place with as many beautiful people as St. Helena Bay. Living there or visiting is worth every second. A true West Coast treasure like no other."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Dis die vakansiebestemming van 'n leeftyd, ontspanne atmosfeer, en asemrowende natuurskoon."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Fijnbos Manor"Rustige dorpie, ideale sentrale ligging om die Overbergkus vandaar te verken, met addisionele voordeel van kort reistyd na moderne inkopiesentrums in Somerset-Wes, of Kaapstad, of wynkelders."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Zeehuijs"Dis fantasies maar die windjie kan ysig raak saans of op koeler dae."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Strandkombuis"Something definitely to speak about. People are friendly and the restaurants with the different dining options were the cherry on top."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Lekkerus @ 144"Ek persoonlik geniet dit om akkommodasie te bespreek in Kleinmond.Dis nie ver om te ry en ek hou net van die omgewing en die strand daar."
Greyton, Escape From Cape Town
Die Markhuisie"Pragtige plek met pragtige mense! Een van daardie plekke wat 'n mens weer en weer na wil terugkom."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Zeezicht Apartments"Dis 'n pragtige dorpie met baie vriendelike mense en ek het nog nie beter vis en tjips geëet as dié op die kaai daar nie!"
Barrydale, Escape From Cape Town
The Karoo Moon House & Cottage"We would highly recommend The Mez Karoo Kitchen for dinner."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Dis mooi en rustig, dalk vir ouer mense, ons is 30 en was maar verveeld. "
Pearly Beach, Escape From Cape Town
28 on Twist"Pearly Beach has my heart. Best holiday destination in the WC."
Hermanus, Escape From Cape Town
40 on Main Self-catering"Lots to do especially if you enjoy walking and hiking."
Swellendam, Escape From Cape Town
Mountain View Swellendam"A place where strangers become friends."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
139 Dassen"Love this town. The weekend away was so relaxing. Views of the ocean was therapeutic."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Blueberry Hills Self-catering Apartments"Lekker stil en rustig. "