Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Forever Blue"Almal moet die plekkie kom besoek. Pragtige plek en doen jou siel goed."
Paternoster, Escape From Cape Town
Graaitjie"Book at Leeto restaurant and order your bread from the Hobnobbery."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Bleu Cobalt Cottage"Ons sal Franschhoek weer besoek en beslis weer hier bly."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
LeRens Haven B&B"As jy net wil ontspan by die see is Yzerfontein great. As jy wil shop, not so much. Maar al die mense op die dorp is regtig baie nice."
Robertson, Escape From Cape Town
Route 62 B&B"Vir my was dit iets goeds om vir my kleinkinders te wys waar ek gebore is, skool gegaan het asook die gemeentelede. Robertson bly maar 'n lekker dorp en vakansieplek."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Vensterklip"Hou dit eenvoudig sonder enige onnodige uitbreiding en dit sal altyd op my lysie wees."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Seafront Home"Een van Suid-Afrika se juwele wat rustigheid vir die siel verseker met attraksies en geriewe met 'n uitsig bied. Voorsien aan besoekers se behoeftes."
Still Bay, Escape From Cape Town
Blombos 20 Self-catering unit"'n Lieflike, veilige en pragtige plek vol verskillende moontlikhede vir permanente inwoners en vakansiegangers om elke dag te geniet en te waardeer en die buitelewe te geniet. Ek sal definitief vir Stilbaai kies as 'n toeristebestemming."
Robertson, Escape From Cape Town
Rose Cottage Robertson"Beautiful area. Excellent wines at good prices. The people are friendly, knowledgable and proud of their wines with good cause. This time we visited Bon Courage, Viljoens Drift, Van Loveren, and Zandvliet. I can highly recommend these estates, you will not be disappointed."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Seesig Self Catering"Moet sê ek was verbaas oor hoe skoon die dorp is en so ook al die dorpe op die pad tot by Keimoes toe voel dit of ek terug is in Gauteng se dorpe."
Velddrif, Escape From Cape Town
Stay Anchored"Ken Velddrif baie goed en het nog altyd 'n lekker tyd daar geniet."
Swellendam, Escape From Cape Town
30 Lichtenstein"Dis 'n pragtige dorpie met sy rustige atmosfeer. Die mense daar is vriendelik."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Bodega Fuchs"Good facilities, shops and restaurants at Struisbaai and L’Agulhas. Plenty of walks and great fishing."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Sep se Plek"Pragtige dorp met baie om te doen en lieflike eet- en kunsplekke. Die Franschoek Wine Tram is 'n MOET."
Still Bay, Escape From Cape Town
Fools Gold"Dit is 'n baie mooi, skoon kusdorpie. Die inwoners in baie vriendelik. Die dorpie is 'n plek om te wees vir die ontspanning van jou siel."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Nie Citrusdal dorp nie, maar Kouebokkeveld kant oor die berg is baie mooi."
Gansbaai, Escape From Cape Town
On the Rocks B&B"Gansbaai is 'n pragtige dorpie met wonderlike natuurskoon. Die perfekte plek om te rus en jou wese te vul met die mooi rondom jou."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Pragtige plek. Dalk meer kindervriendelik maak soos ATKV-Hartenbos."