Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Campsite"Citrusdal is 'n besonderse mooi omgewing tussen sitrusplase om in te kuier. Naby om te ry na Algeria, Clanwilliam en natuurlik Kadoesie padstal."
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"The visit to the lighthouse and museum was interesting. The wind can blow there! "
Witsand, Escape From Cape Town
Hoekhuis"Klein en rustige dorpie vir 'n wegbreek van die stad. Mooi geleë teen die see, mond en rivier. Anchorige restaurant bedien heerlike etes met 'n mooi see-uitsig."
Hermanus, Escape From Cape Town
Misty Waves Boutique Hotel"Ons kom dikwels daar. Dit is 'n voorkeurbestemming vir baie mense."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Tourist Lodge Gansbaai"Die hele area is absoluut beeldskoon en baie skoon! Hou dit vol!"
Greyton, Escape From Cape Town
Hemelsbreed Farm"Oulike dorpie, met allerhande winkels om iets te gaan kyk of koop. Beeldskoon met fantastiese ou bome en huise. Die natuurreservaat op 'n mens se stoep. Net te lekker."
"Ons was daar op Rugbytoer by Gimnasium. Almal in die area was baie vriendelik en behulpsaam. Mooiste plekke gesien en meeste was binne 'n radius van 30 km uit mekaar uit."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Elemental Beach House"Alhoewel die natuur in St. Helenabaai nie teleurstel nie, is daar nie 'n groot verskeidenheid winkels en restaurante nie. Paternoster het meer van 'n verskeidenheid en is darem redelik naby."
Velddrif, Escape From Cape Town
The Liferboat"Velddrift sal in sommiges se behoeftes voorsien, maar talle sal teleurgesteld weggaan."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"The tuck shop and food stall were a life saver, especially with kids who would've been crying every eve having to wait on our braai."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Kleinfontein"'n Moet om te besoek. Skoon, vriendelike dorp met vreeslike behulpsame mense. Baie om te sien."
Swellendam, Escape From Cape Town
Elianthe's Guest House"Dis 'n juweel van 'n dorp met 'n geskiedenis wat oor eeue strek. Ons sou graag meer plekke wou besoek, maar die tyd was te min. Ons het heerlik in die dorp gestap en al die geskiekundige geboue van buite beskou en afgeneem. Ons het ook afdraai paaie geneem en die pragtige omgewing bewonder. Dis 'n mooi, skoon dorp. Dis beslis 'n besoek werd."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Obiekwa Country House"Baie lekker kuierdorpie met baie eetplekke en 'n mooi ligging."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyton Lodge"Stunning little village, a come back to place as it has charm and all the features you would expect but it comes with a slightly higher price tag due to this also."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
135 Beachfront"The owner, Natasha, very friendly and helpful. Nice West Coast town. Good fishing destination (snoek)."
Bonnievale, Escape From Cape Town
Shady Creek Cottage"Bonnievale is a lovely getaway from the city. It's small, quiet and surrounded by farms."
Worcester, Escape From Cape Town
Quellerie 32"Skoon en netjiese dorp, vriendelike en behulpsame mense by al die winkels en restaurante."