Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Rainbow Glen Guest Cottages"Baie mooi dorp. Jammer ek kon nie die ou Engelse Ford as gevolg van padwerke besoek nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Rainbow House"Die pad genaamd Hemel op Aarde was so mooi, en daar is baie wynplase met mooi en lekker restaurante."
Still Bay, Escape From Cape Town
Platdak Selfsorgeenheid"Pragtige dorp. Sal beslis meer op ons gereelde reisroete opduik."
Robertson, Escape From Cape Town
26 on Chardonnay"So 'n lekker plek vir 'n wegbreek, maar die weer bly maar 'n faktor. Dit is óf baie warm óf baie koud, maar steeds heerlik."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Elemental Beach House"A lovely location for that short breakaway."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Nietverdiend Selfsorg Eenheid"Beautiful clean town. Friendly people, scrumptious restaurants."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Elandsbay Seaview"Al die mense is vriendelik, en dit is nogal aansteeklik."
Still Bay, Escape From Cape Town
Perlemoen 20"Stilbaai is skoon en netjies en alles tot jou beskikking. Daar word baie goed gekyk na strate en sypaadjies, en daar is nie kwaaddoeners wat rondloop nie. Absolute plus vir Stilbaai."
Still Bay, Escape From Cape Town
Lala Pansie"Stilbaai was een van die heel beste bestemmings in die Wes-Kaap wat ons besoek het tussen 7 oornagbestemmings. Die strande is skoon en die woonbuurt waar ons vertoef het, is veilig en luuks. Stilbaai is een van daardie rare lieflike plekke wat bestaan."
Hermanus, Escape From Cape Town
Voëlklip Strandhuis"Great walks and swimming. Beautiful golf course. Shops good. Definitely more enjoyable out of school holidays when it’s not so busy."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Sal graag Swellendam weer wil besoek en meer plekke van belang wil besoek."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Whale View"In love with the area of Cape Town. Wished I could have stayed longer."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Bodega Fuchs"Ek wens tog daar was beter of meer keuses vir plekke om by te eet."
Hermanus, Escape From Cape Town
Nothing But View"Hermanus is 'n heerlike toeristebesteming, waar jy kan ontsap terwyl jy die branders hoor."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Sandcastle"Rustige kusdorpie om te ontlaai van die gewoel in die stad."