Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
Robin's Nest"Lieflik, netjies, skoon, goed instandgehou. Sal definitief weer besoek."
Paternoster, Escape From Cape Town
Komyntjie 1"Mense is vriendelik en behulpsaam sal enige persoon aan raai om te gaan kuier in Paternoster."
Paternoster, Escape From Cape Town
Twalap"Mooiste dorpie. Lieflike eetplekke. Skoonste strand. Waarom is daar soveel kinders op die strand in skooltyd?"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Country Cabin"Baie mooi plek! Ek en my lewensmaat het gepraat en ons sal dit beslis oorweeg om na St Helena Baai te verhuis."
Hermanus, Escape From Cape Town
Le Whale"Hermanus is een van die beste toeristebestemmings. Ons kuier gereeld daar, maar dis die eerste keer dat ons daar slaap. Wat 'n juweel van' n plek!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Rosilou Seafront Accommodation"Ek is mal oor Struisbaai en die restaurant by die hawe se seekos is fantasties."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
De Pakhuys"Baie mooi omgewing en dorp. Sal die omgewing weer besoek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kon-tiki Cabin"Yzerfontein lyk algemeen na 'n redelik veilige dorp - definitiewe pluspunt!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Crooked Cabin and The Snuggle Inn"Very beautiful and peaceful place."
Paternoster, Escape From Cape Town
Kiewiet"Bietjie te dooierig buite seisoen. Te veel bedelaars en smouse wat baie lastig is. Restaurante oorskat. Drie benut - diens nie goed en vergelyk in geheel nie goed met eetplekke elders nie. "
Hermanus, Escape From Cape Town
203 Hermanus Beach Club"Die hokkies voor Beach club het mens nogal baie afgesit, maar tog was ons baie veilig binne die perseel."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Mountain Dew Guest Rooms"Lekker. Rustig. Almal is baie vriendelik."
Hermanus, Escape From Cape Town
Beach Cottage 2"Pragtige kusdorp met lekker restaurante. Mooi see-uitsig."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Crassula"Very quiet, wonderful beaches, great botanical garden."
Paternoster, Escape From Cape Town
Malgassie"No swimming facility as the sea water is pretty cold. A lot of public roaming around the area, not private."
Stanford, Escape From Cape Town
B's Cottage"Stanford is 'n "hidden gem" met interesante markies, restaurante en winkels en ook baie lekker plekke buite die dorp vir 'n dag uitstappie. Die rivier en wandelpaaie is goed onderhou en mens kan lekker swem in die somer."