Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"St Helenabaai het my hart gesteel. Ek maak reeds planne om weer en weer terug te keer. St. Helenabaai is beslis 'n stukkie paradys!"
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Elangeni"I enjoy Betty's Bay for a number of reasons. It is a beautiful area that isn't too built up and has many unspoilt green areas. Property owners also tend to keep indigenous plants in most of their gardens. It is sometimes windy but most days able to get some time on beach for swimming. If not, long walks along the shoreline (beaches and pebble bays) are lovely. Hiking in Koggleberg also an option. Hermanus, Botrivier relatively easy drive if one wants wine farms or restaurants."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
LeRens Haven B&B"Ons hou baie van die weskus en veral sy mense met hul eenvoud en vriendelike geaardheid. Ek sal nie omgee om self daar te woon nie. 'n Heerlike rustige atmosfeer. Selfs die nuwe bestuurder (Wayne) by die Clubhouse is so tegemoetkomend. Wees net versigtig, die wetstoepassers is baie streng. Die parkeerarea by die see is baie smal en groot voertuie pas nie maklik in nie. Hul parkeer dan oor die lyne en jy met jou standaard voertuig is verplig om oor die volgende wit lyn te parkeer en dan kry jy sommer gou-gou 'n parkeerkaartjie van R1000.00 vir "dangerous parking"."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Strandkombuis"Baie mooi en lekker strand. Om kos te kry is net 'n probleem aangesien net een restaurant aandete gedoen het in die hele dorp. Ek weet nie of dit altyd so is en of dit net gedurende hierdie tyd was nie."
Grabouw, Escape From Cape Town
Lavender Cottages and Libertas House"Baie mooi area. Sal Grabouw weer kies as 'n vakansie plek."
Greyton, Escape From Cape Town
Three Willows"Lovely relaxing town quiet, lots of restaurants and hiking trails."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Elandsbay Seaview"Ek kom oorspronklik van Graafwater, 'n dorpie so n paar kilometers weg van Elandsbaai en ek moet sê, die naweek het my laat besef Elandsbaai is eintlik 'n juweel van die see! Vriendelike mensies en ons is definitief huistoe met klere vanaf die surf shop in ons tas. Regtig die moeite werd vir 'n vakansietydjie!"
Vredenburg, Escape From Cape Town
Snoekems Selfsorg Eenheid"Besoek Vredenburg gereeld, elke keer was dit bevredigend."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pringle Sunsets"Pragtige dorpie weg van die geskarrel maar tog naby genoeg aan ander groter plekke soos Hermanus, Somerset Wes en Kleinmond."
Hermanus, Escape From Cape Town
Home Grown"We love Hermanus and visit at least twice a year. It is our home away from home."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"It was not overpopulated and many options close by for outdoor activities that included pet friendly places."
Robertson, Escape From Cape Town
Adderley House Guest Accommodation"Goeie punt om vanaf te verken."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Bicycle Cottage"Hermanus was ongelooflik! Ons sal beslis weer kom! Die dorp is skoon, strate is in goeie toestand. So baie dinge om te sien en te doen. Dit was ons eerste besoek aan Hermanus, maar beslis nie die laaste nie!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Whale n Daisy"Was 'n goeie middelpunt om die Weskus vanaf te verken."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kalahari & Namib Cottages"Yzerfontein voed jou siel met die pragtige lang, wit strand. Dit is veilig om te gaan stap. Die winkels is uitstekend, kan wegbreek van die buite wêreld en net ontspan."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Lochnest"Ons het al die dorpe in die omgewing sovêr as Lambertsbaai besoek en het dit terdieë geniet."
Worcester, Escape From Cape Town
Linge Longa"Worcester is a very good location for gliding. The airfield is very nice."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Whale on Main B&B"Baie mooi en lieflike plek om vakansie te gaan hou. Soveel om te doen van fietsry in die berge, swem in die see, voetslaanroetes en natuurlik wynplase!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Stonehouse on Main"My soul place. Will always go back when I can."