Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
La Chateau Moeries"Ons is gaande oor die dorpie en glo dit is een van die juwele van die Weskus. Dis jammer dat meeste van die behuising weg van die swemstrand af is, maar daarmee kan mens saamleef."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Beachway on Golden Mile"Most beautiful, clean and tranquil place on earth."
Duynefontein, Escape From Cape Town
Orange Inn Melkbosstrand"Ít's a great location if you are looking for a quiet place."
Montagu, Escape From Cape Town
Rose Cottage"Montagu is a fantastic town, very well run, clean, friendly, safe and with lots of interesting things to do."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Kliphuis"Ek is baie mal oor Sandbaai en kom daar al van kleins af."
Still Bay, Escape From Cape Town
Botterkloof Resort"Vandat ons Stilbaai ontdek het, is dit ons gunstelingvakansieplek. Die mense is baie vriendelik en daar heers 'n rustige atmosfeer oral waar jy kom. Stilbaai is 'n netjiese, veilige vakansieplek vir gesinne."
Franskraal, Escape From Cape Town
Ridge Road"You have to get there to appreciate the natural beauty. "
Silversands, Escape From Cape Town
Betty's Retreat"Stunning beach and botanical garden ─ a must see!!"
Blouwater Bay, Escape From Cape Town
St. Claire Self-catering Cottages (old)"Ek beveel dit met lof aan vir wegbreeksessie."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Auberge Alouette"Waarskynlik die mooiste plek in Suid-Afrika. Sou graag meer tyd daar wou spandeer eendag."
Riviersonderend, Escape From Cape Town
Die Ponthuis"Riviersonderend is maar 'n dorpie waar daar min aangaan. In hierdie tyd is dit moeilik te oordeel. "
Bonnievale, Escape From Cape Town
Shady Creek Cottage"Vat jou eie vleis saam, die tjops wat ons by Spar gekoop het was loshande die taaiste wat ons ooit geëet het. Die T-been die volgende dag was nie veel beter nie."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Splash Rock Cottage"Baie lekker rustige dorrie. Perfek vir families en paartjies. Die staproetes langs die see is fantasties!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Paradise Found"Dorp is baie skoon. Permanente inwoners is so trots op hulle plek en ook baie streng oor hulle reëls! 'n Mens voel veilig in die dorp."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Shelley Point Hotel & Spa"Tipiese vissersdorpie met sy elemente."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Atlantic 117"Die skoonste strand wat ons in 'n lang tyd gesien het!"
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Onstukihemel"Perfect, safe and quiet destination with beautiful long beaches. For those who appreciate quiet and peaceful places away from the crowds."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Chalets"Neem eerder genoeg kos en drinkgoed saam, Saterdag was 'n nagmerrie in Citrusdal met al die banke se ATM's aflyn en met Spar wat net 10 mense op 'n slag inlaat, was die wagtydperke net te lank. Ons het wel reggekom by die Spar op die N7 se Foodstore."